Tut 6 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 5
About This Presentation
Title:

Tut 6

Description:

Herhaal bostaande twee vrae vir n proton (m = 1.67 10-27 kg) wat deur V = -5000 V versnel word. ... 3. Twee 30 C ladings word 32 cm van mekaar geplaas. ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:152
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 6
Provided by: me6135
Category:
Tags: tut | twee

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Tut 6


1
Tut 6
1. Twee identiese 7.5 ? C punt ladings is
aanvanklik 5.5 cm van mekaar. As hulle op
dieselfde oomblik uit rus vrygelaat word, hoe
vinnig sal hulle beweeg as hulle baie vêr van
mekaar is? (neem massa van ladings as 1.0 mg) Two
identical 7.5 ? C point charges are initially
spaced 5.5 cm apart. If they are released at the
same instant from rest, how fast will they be
moving when they are very far apart? (take mass
of charges as 1.0 mg) (5)
2. Veronderstel n elektron in die buis van n
TV stel word vanuit rus versnel deur n
potensiaal verskil van 5000 V. Wat is die
verandering in die potensiële energie van die
elektron? Suppose an electron in the tube of a TV
set is accelerated from rest through a potential
difference of 5000 V. What is the change in the
potential energy of the electron? (2)
2
Wat is die spoed van die elektron (m 9.1?10-31)
kg as gevolg van hierdie versnelling? What is the
speed of the electron (m 9.1?10-31) kg as a
result of this acceleration? (3)
Herhaal bostaande twee vrae vir n proton (m
1.67?10-27 kg) wat deur V -5000 V versnel
word. Repeat the above two questions for a proton
(m 1.67?10-27 kg) that accelerates through V
-5000 V. (5)
3
3. Twee 30 ?C ladings word 32 cm van mekaar
geplaas. Hoeveel werk word vereis om n 0.5 ?C
toets lading van n punt halfpad tussen hulle na
n punt 10 cm nader aan enige van hulle te
beweeg? Two 30?C charges are placed 32 cm apart
from each other. How much work is required to
move a 0.5 ?C test charge from a point midway
between them to a point 10 cm closer to either of
them? (8)
4
4. 'n Gelaaide metaal sfeer met radius 15 cm het
'n netto lading van 3.010-8 C. Wat is die
elektriese veld by die sfeer se oppervlak? A
charged metal sphere of radius 15 cm has a net
charge of 3.010-8 C. What is the electric field
at the sphere's surface? (2)
As V 0 by oneindig, wat is die elektriese
potensiaal by die sfeer se oppervlak? If V 0
at infinity, what is the electric potential at
the sphere's surface? (2)
5
Op watter afstand vanaf die sfeer se oppervlak
sal die elektriese potensiaal met 500 V afneem?
At what distance from the sphere's surface will
the electric potential decrease by 500 V? (4)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com