Title: Tut 8
1Tut 8
1. n Voltmeter met n interne weerstand van 105
? word gebruik om die spanning oor n weerstand
R1 te meet. Bepaal die stroom in die stroombaan
as die voltmeter ontkoppel is. (? 6 V,
R1 10 k? en R2 5 k?).
A voltmeter with an internal resistance of 105 ?
is used to measure the voltage across resistor
R1. Determine the current in the circuit with
the voltmeter disconnected. (? 6 V, R1 10 k?
and R2 5 k?.) (2)
Bepaal die potensiaalverskil oor R1. Determine
the potential difference across R1 (2)
Met die voltmeter gekoppel, bepaal die stroom
deur weerstand R1. With the voltmeter connected,
determine the current through resistor R1. (6)
2Bepaal nou die potensiaalverskil oor weerstand
R1. Determine the potential difference across
resistance R1 now. (2)
Druk die verskil in potensiaalverskil oor R1 uit
as n persentasie fout. Express the difference in
potential difference across R1 as a percentage
error (1)
2. n Draagbare CD-speler gebruik vier
3.0 V-batterye in serie met n laserdiode
(interne-weerstand van 4.4 ?). Bepaal die stroom
in die stroombaan. A portable CD player consists
of four 3.0 V batteries connected in series with
a laser diode (internal resistance of 4.4 ?).
Determine the current through the circuit. (2)
3Hoeveel drywing word aan die laserdiode
verskaf? What is the power delivered to the laser
diode? (2)
As gevolg van die toename in interne weerstand,
word die hoeveelheid drywing aan die laserdiode
verskaf met 25 verminder. Hoe groot is hierdie
bykomende weerstand? Due to the build up of
internal resistance the power delivered to the
diode is reduced by 25 , how large is this
additional resistance? (4)
43. Bereken die strome I1, I2 en I3 in die
stroombaan. Calculate the currents I1, I2 and I3
in the circuit. (8)