Sag 3:110 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 28
About This Presentation
Title:

Sag 3:110

Description:

'Here, ek gaan nie nie vir U s wie ek is nie, maar ek was ... Ek kniel hier neer om nederig en dankbaar. Vergifnis vir my sondeskuld te vra. Ek ken die kruis ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:235
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 29
Provided by: NicoSi2
Category:
Tags: neer | sag

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Sag 3:110


1
Sag 31-10
2
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3
(No Transcript)
4
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
5
(No Transcript)
6
Here, ek gaan nie nie vir U sê wie ek is nie,
maar ek was lelik met my sussie...
7
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
8
Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
9
"Now, the Bible teaches that our souls have a
disease. It is worse than dreaded cancer, polio,
or heart disease. It is the plague that causes
all the troubles and difficulties in the world.
It causes all the troubles, confusions, and
disillusionment in your own life. The name of the
disease is an ugly word. We don't like to use it.
In our desire to be modern, we've almost
forgotten it, but once again we are beginning to
realize that it is the root of all man's
troubles. It is sin." Billy Graham, The Secret
Of Happiness.
10
Die storie van Tannie Annie
11
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
12
(No Transcript)
13
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14
Flam 60 U liefdeslied vir my
1. U liefde kleur die blou-blou helder hemel. U
goedheid rys die dagbreek oor die see U almag
blink in maanlig oor die berge Die skoonheid van
U skepping sleur my mee
15
U glorie sprei in vlerke van n arend Genade
sweef in wolke hoog en vry Die skepping sing vir
my gewone sterfling Die Skepper God se
liefdeslied weerklink vir my
16
2. Ek sien die kruis, ek volg U spoor na
Golgota Ek sien die kroon die dorings wat U
dra Ek kniel hier neer om nederig en
dankbaar Vergifnis vir my sondeskuld te vra
17
Ek ken die kruis ek ken die Man van smarte Ek
voel U pyn U liefdesbloed bevry En van die
kruishoutkoppie styg die note Die Lam van God
se liefdeslied weerklink in my
18
3. Wat is die mens dat U oor hom sou
glimlag En wie is ek dat U vir my sou kom Hoe
groot U liefde grenslose genade Die Lam van God
se liefdeslied weerklink in my
19
Hoe groot U liefde grenslose genade Die Lam van
God se liefdeslied weerklink in my Van krip tot
kruis weerklink U liefdeslied vir my!
20
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
21
n Nuwe uitrusting van GRACEWORTHS!
22
n Skildery van Landseer
23
Christians are not perfect They are just forgiven
24
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
25
Kohlbrugge se bekerings datum
26
Wherever I go, sober by the grace of God one
day at a time, I will thank God for you
27
God het julle verander, gaan verander julle ander
mense.
28
God praat Leef Luisterryk
  • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van
    Luister.
  • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1
    begeleiersgids R49.95
  • Bestel by Bybel-Media
  • 0860 26 33 42
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com