Jesus vir Ander deur Ons - PowerPoint PPT Presentation

1 / 24
About This Presentation
Title:

Jesus vir Ander deur Ons

Description:

1. Besing die lof van Jesus saam, Ook eng'le bring Hom eer. Juig hemel, ... Lift your voice, it's the year of jubilee. And out of Zion's hill salvation comes ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:254
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 25
Provided by: Joh9175
Category:
Tags: ander | deur | jesus | jubilee | ons | vir

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Jesus vir Ander deur Ons


1
Welkom by HoutbaaiGemeente
  • Jesus vir Ander deur Ons
  • Vernon Louw, 9 November 2008

2
Welkom by HoutbaaiGemeente
3
Welkom by HoutbaaiGemeente
  • Jesus vir Ander deur Ons
  • Vernon Louw, 9 November 2008

4
L215Besing die lof van Jesus
  • 1. Besing die lof van Jesus saam,
  • Ook engle bring Hom eer.
  • Juig hemel, aarde, roem sy Naam
  • En dien Hom, volg Hom, loof Hom
  • Christus is dié Heer!
  • 3. Verdwaasde mens, aanvaar dit nou
  • Dat Hy jou heil begeer
  • Bekeer jou, en sy Gees sal jou
  • Laat loof en prys en jubel
  • Christus is dié Heer!

5
L215Besing die lof van Jesus
  • 4. Wees, volkere, opreg en wys
  • Besef dat Hy regeer
  • Wil Hom bo alle vorste prys
  • En eer Hom, daagliks, oral
  • Christus is dié Heer!
  • 5. Hy wat as die oorwinnaar staan,
  • Kom op die wolke weer.
  • Hef al wat leef jul loflied aan
  • En dien Hom, volg Hom, loof Hom
  • Christus is dié Heer!

6
Welkom by HoutbaaiGemeente
  • Jesus vir Ander deur Ons
  • Vernon Louw, 9 November 2008

7
Laat julle liggies skyn
  • Laat julle liggies skyn, Ek sal my lig laat skyn
  • Laat julle liggies skyn, Ek sal my lig laat skyn
  • Laat julle liggies skyn, Ek sal my lig laat skyn
  • Laat dit skyn, laat dit skyn, laat dit skyn
  • This little light of mine, Im gonna let it shine
  • This little light of mine, Im gonna let it shine
  • This little light of mine, Im gonna let it shine
  • Let it shine, let it shine, let it shine

8
These are the days
  • 1. These are the days of Elijah
  • Declaring the Word of the Lord
  • And these are the days of your servant, Moses
  • Righteousness being restored
  • And though these are days of great trial
  • Of famine and darkness and sword
  • Still we are a voice in the desert crying
  • Prepare ye the way of the Lord

9
These are the days
  • Behold He comes, riding on the clouds
  • Shining like the sun at the trumpet call
  • Lift your voice, its the year of jubilee
  • And out of Zions hill salvation comes

10
These are the days
  • 2. These are the days of Ezekial
  • The dry bones becoming as flesh
  • And these are the days of your servant, David
  • Rebuilding the temple of praise
  • And these are the days of the harvest
  • The fields are as white in the world
  • And we are the labourers in the vineyard
  • Declaring the Word of the Lord

11
These are the days
  • Behold He comes, riding on the clouds
  • Shining like the sun at the trumpet call
  • Lift your voice, its the year of jubilee
  • And out of Zions hill salvation comes

12
L547Alle volke, klap jul hande
  • 1. Alle volke, klap jul hande
  • Juig tot eer van God.
  • Verhef jul stem en roem sy Naam
  • In elke stad op aarde!
  • Sing en sing en sing dan saam
  • Loof en prys sy grote Naam, want
  • Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde!
  • Sing en sing en sing dan saam
  • Loof en prys sy grote Naam,
  • Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!

13
L547Alle volke, klap jul hande
  • 2. Hy is ewig Koning
  • In die hemel en op aarde!
  • Die volke kniel, die nasies juig
  • Oor al sy skeppingsdade.
  • Sing en sing en sing dan saam
  • Loof en prys sy grote Naam, want
  • Hy is ewig Koning in die hemel en op aarde!
  • Sing en sing en sing dan saam
  • Loof en prys sy grote Naam,
  • Want die Hemelkoning skenk ons sy genade!

14
Daniel 7Blessing and honour
  • Blessing and honour, glory and power
  • Be unto the Ancient of days.
  • From every nation, all of creation
  • Bow before the Ancient of days.
  • Every tongue in heaven and earth
  • Shall declare your glory,
  • Every knee shall bow at your throne
  • In worship
  • You will be exalted, o God
  • And Your kingdom shall not pass away
  • O Ancient of days

15
Daniel 7Blessing and honour
  • Your kingdom shall reign over all the earth,
  • Sing unto the Ancient of days for
  • None can compare to your matchless worth,
  • Sing unto the Ancient of days
  • Every tongue in heaven and earth
  • Shall declare your glory,
  • Every knee shall bow at your throne
  • In worship
  • You will be exalted, o God
  • And Your kingdom shall not pass away
  • O Ancient of days

16
Love unfailing (To the ends)
  • Love unfailing, overtaking my heart
  • You take me in
  • Finding peace again, fear is lost in all You are
  • And I would give the world to tell your story
  • Cause I know that Youve called me (2x)
  • Ive lost myself for good within your promise
  • And I wont hide it, I wont hide it
  • Jesus, I believe in You and I would go
  • To the ends of the earth, to the ends of the
    earth
  • For You alone are the Son of God
  • And all the world will see that You are God

17
L488Helder skyn u lig
  • 1. Helder skyn u lig vir die nasies,
  • n Vreugdeglans om die mense te verlig
  • Tot die hele wêreld kan sien U is die lig.
  • Mag u lig, Heer, deur ons skyn.
  • 2. Vrolik klink ons lied vir die volke,
  • n Pryslied bring al die nasies om ons saam
  • Tot die hele wêreld kan jubel oor u Naam
  • Mag u lof, Heer, deur ons klink.

18
L488Helder skyn u lig
  • 3. Balsem bring herstel vir die wonde,
  • n Sagte salf vir die mense met hul seer
  • Tot die hele die wêreld kan sien dat U genees.
  • Mag U troos, Heer, deur ons bied.
  • 4. Heer, u Woord gee hoop aan die nasies
  • n Hartvol hoop om die volke te verbly
  • Tot die hele wêreld kan glo dat U bevry.
  • Mag U hoop, Heer, deur ons gee.

19
L488Helder skyn u lig
  • 5. U is Koning, Heer, oor die aarde
  • Die mense vra na u wil om U te eer
  • Tot die hele wêreld kan juig dat U regeer
  • Laat u ryk, Heer, in óns kom!
  • Laat u ryk, Heer, deur óns kom!
  • Laat u ryk, Heer, oral kom!

20
Welkom by HoutbaaiGemeente
  • Jesus vir Ander deur Ons
  • Vernon Louw, 9 November 2008

21
E85Here Jesus U skyn
  • 1. Here Jesus, U skyn oor almal
  • Met die glans van u liefde skyn U
  • Skyn op ons tot ons oë oopgaan
  • Maak ons vry om te lewe voor U
  • Skyn oor my. Skyn oor my
  • Soos lig wat skyn
  • in die donker van hierdie wêreld
  • Soos lig wat skyn, skyn die Heer in ons
  • Kom, Jesus, kom verdryf al die donker in ons
  • Kom laat U liefde die wêreld oorwin

22
E85Here Jesus U skyn
  • 2. Here, maak my n lig wat helder
  • Skyn om liefde te dra, al verder
  • Skyn deur my tot die hele wêreld
  • Weet dat U vir ons almal gesterf het
  • Skyn deur my. Skyn deur my
  • Soos lig wat skyn
  • in die donker van hierdie wêreld
  • Soos lig wat skyn, skyn die Heer in ons
  • Kom, Jesus, kom verdryf al die donker in ons
  • Kom laat U liefde die wêreld oorwin

23
Welkom by HoutbaaiGemeente
  • Jesus vir Ander deur Ons
  • Vernon Louw, 9 November 2008

24
Welkom by HoutbaaiGemeente
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com