Title: Tydskrifdatabasisse vir Sielkunde Journal Databases for Psychology
1Tydskrifdatabasisse vir SielkundeJournal
Databases for Psychology
- PsychINFO
- Bevat verwysings na tydskrifartikels, boeke,
hoofstukke uit boeke, internasionale tesisse en
verhandelinge. Maak van Boolse operatore (and,
or, not) gebruik om n meer sinvolle soektog te
doen. Onthou om op LOGOUT te kliek wanneer u
klaar gewerk het. - Contains citations and summaries of journal
articles, book chapters, books, and technical
reports, as well as citations to international
dissertations. Make use of Boolean operators
(and, or, not) to combine multiple search terms
into a single, more focused search request.
Remember to click on LOGOUT when you have
finished with your search
2Kliek op Databasisse tydskrifartikels Click on
Databases journal articles
3(No Transcript)
4Kliek op P Click on the P
Kliek op PsycINFO Click on PsycINFO
5Tik sleutelwoorde en klik op search Type
keywords and click on search
Kontroleer die boekkatalogus en e-tydskriflys om
te sien of ons toegang tot die titel het. Check
our library catalogue and e-journal list toe see
whether we have access to the journal
title Klik op Complete Record. Dit gee n
opsomming van die artikel en ook ander
inligting Click on Complete record. It gives you
an abstract of the article and other information
as well
6Holdings toon aan waar die tydskrif in die
biblioteek gehou word Holdings shows where the
journal is located in the library
7Indien die tydskrif nie in die bilioteekkatalogus
is nie gaan na die e-tydskriflysIf the
journal is not available in the library catalogue
check our e-journal list
Klik op E-journals op die biblioteekkatalogus of
biblioteekwebbladsy Click on E-journals on the
library catalogue of library webpage
8(No Transcript)
9Klik op die regte volume Click on the correct
volume
10(No Transcript)