Title: Bekendstelling van GESKIEDENIS in die VOO Band
1Bekendstelling vanGESKIEDENISin die VOO
Band
2Uitkomstes van die inligtingssessie
- begrip toon van die impak wat die beginsels van
die NKV sal hê op die onderrig/ leer en
assessering van die nuwe vakke. - begrip toon van die verband tussen AOO leerareas
en die VOO NKV vakke. - begrip toon t.o.v. die ontwerpskenmerke van die
NKV vakke.
3Uitkomstes vervolg
- begrip toon t.o.v. die verband tussen AOO en
VOO. - Identifisering van leerbehoeftes vir opvoeders in
terme van nuwe inhoud/ vaardighede en GRT. - Identifiseer moontlike onderrig en
leerondersteuningsmateriaal
4Beginsels
- Sosiale transformasie
- Uitkomsgebaseerde onderwys
- Meer kennis en vaardighede
- Integrasie
- Progressie
- Artikulasie
- Oordraagbaarheid
5VAKVERKLARING
DEFINISIE
OMVANG
LEERUITKOMSTES
ASSESSERINGSTANDAARDE
INHOUD
DOEL
OPVOEDINGS- EN BEROEPSVERBANDE
6Wat is die kurrikulum konteks?
7Van Sosiale Wetenskappe na Geskiedenis
8Bande met Verslag 550
- Die doelwitte van Geskiedenis in Verslag 550
sluit in - Geskiedenis is n studie van die verlede
gebaseer op bewyse. - Ondersoek as n metode om die verlede te
ontleed. - Die verwerwing van ondersoekvaardighede.
- Persoonlike ontwikkeling van leerders deur die
ontwikkeling van n begrip van burgerskap,
positiewe gesindhede en waardes.
9Watter leerveld?
- Tale (Fundamentele)
- Kuns en Kultuur
- Sake, Handel, Bestuur en Dienste Studies
- Menslike en Sosiale Studies en Tale
- Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie
- Natuur-, Wiskundige, Rekenaar-, Lewens- en
Landbouwetenskappe
- Mens- en Sosiale Studies en Tale
- Tale wat nie aangebied word in die Fundamentele
komponent nie. - Lewensoriëntering is n Fundamenteel
- Aardrykskunde Geskiedenis kan wees
- Kernvak 4,5 uur per week 20 krediete
- Keusevak 4,5 uur per week 20 krediete
10Wat is die aard van VOO Geskiedenis?
11ONDERSOEKPROSES Bewysgebaseerd, interpretasie van
die verlede
BEGRIP VAN IMPAK VAN DIE VERLEDE OP DIE HEDE
Kenniskon-struksie in Geskiedenis
KRITIESE ONTLEDING VAN DIE VERLEDE
BEGRIP- EN EVALUERING VAN MENSLIKE OPTREDES EN
VERANDERING MET TYD
12SLEUTELVRAAG
EKSAMEN GEGEWE KLASKAMER OPVOEDER EN LEERDER
VERSAMEL BRONNE OM VRAE TE BEANTWOORD
- Vind bewyse
- Ontleed bronne bewyse
- Interpretasie
- Organiseer bewyse
- Sintetiseer
- Skryf n stuk oor Geskiedenis
- of
- Debateer ens.in die klaskamer
WERK MET BRONNE OM VRAE TE BEANTWOORD
KOMMUNIKEER ANTWOORD
13Op watter wyse ontwikkel leeruitkomstes en
assesseringstandaarde Geskiedenis as n
ondersoekproses?
14LEERUITKOMSTE1
ONDERSOEKVAARDIGHEDE Die leerder is in staat om
historiese ondersoekvaardighede te verkry en toe
te pas.
- Dit is die kernuitkomste
- Stel vrae oor die verlede
- Versamel en ontleed inligting en data.
- Interpreteer en evalueer bewyse.
15LEERUITKOMSTE 2
HISTORIESE KONSEPTE Die leerder is in staat om
historiese konsepte te gebruik ten einde die
verlede te ontleed.
- Bou voort op die konsepsuele kennis en begrip
van AOO.
16LEERUITKOMSTE 3
KENNISKONSTRUKSIE EN KOMMUNIKASIE Die leerder is
in staat om historiese kennis en begrip te
ontwikkel en te kommunikeer.
- Kenniskonstruksie in Geskiedenis is gebaseer op
bewyse uit die verlede.
17LEERUITKOMSTE 3
- Kommunikasie van kennis en begrip ontwikkeling
en regverdiging van n standpunt en kommunikeer
dit in geskrewe stuk, n bespreking, n debat,
en n visuele voorstelling.
18LEERUITKOMSTE 4
ERFENIS Die leerder is in staat om krities met
kwessies aangaande erfenis om te gaan.
- Ontleding van publieke voorstellings van ons
verlede in die vorm van monumente,
gedenkwaardighede, museums en erfenisplekke bv.
Sterkfontein - Ingelig deur IKS.
19Verbind inhoud en LUs
- Inhoud voorsien die raamwerk vir die bereiking
van leeruitkomstes en assesseringstandaarde. - Memorisering is steeds n belangrike vaardigheid
alhoewel inhoudskennis opsigself nie geassesseer
word nie.
20Wat is die organiseringskenmerke en inhoudstemas?
- Oorhoofse sleutelvrae vir VOO
- Hoe verstaan ons, ons kontemporêre wêreld?
- Watter nalatingskap van die verlede het die
hede beïnvloed?
21(No Transcript)
22(No Transcript)
23Assesseringstandaarde beplanning, onderrig,
leer, assessering
- Asseseringstandaarde is die sleutelinstrumente
vir beplanning, onderrig, leer en assessering - Assesseringstandaarde dui aan progressie
24Voorbeelde van aktiwiteite van ASe
AS Onttrek relevante inligting en data uit die
bronne en organiseer dit logies.
Aktiwiteit Leerders ontwerp n tabel wat help
met die organisering van inligting uit die
bronne, en klassifiseer dit in kategorieë.
25AS verduidelik waarom daar verskillende
interpretasies van historiese gebeurtenisse
bestaan ...
Aktiwiteit Leerders verskaf verskillende
weergawes van n historiese gebeurtenis bv. die
bestorming van die Bastille - n verduideliking
van die verskillende perspektiewe deur ontleding
van die oorsprong en doel van elke bron word
vereis.
26Assessering met ASe
Kriteria uit ASe
27Progressie LU 1, AS 3
- Graad 10 Die leerder is in staat om inligting en
data te onttrek en te organiseer. - Graad 11 Die leerder is in staat om inligting en
data uit n verskeidenheid bronne te versamel en
te ontleed. - Graad 12 Die leerder is in staat om inligting en
data vanaf bronne te interpreteer en te evalueer.
28Waarom moet n skool Geskiedenis aanbied?
- Geskiedenis kan ryk wees aan bronne of min bronne
kan ryklik gebruik word. - Bronne vir Geskiedenis en erfenis is oral rondom
ons beskikbaar. - Mense in die gemeenskap is ook belangrike bronne
van inligting omtrent die verlede
29LOOPBANEIn n vinnig veranderde wêreld verlang
werkgewers mense wat
- Onafhanklike denkers is
- Onbevooroordeeld
- Gedissiplineerd
- Goed is met probleemoplossing
- Instaat is om die belangrike van die onbelangrike
te onderskei. - GESKIEDENIS VERSKAF DIT ...
30In die Which Subject, Which Career? gids wat in
die VK in 2002 gepubliseer is, word die volgende
aangehaal
- historians are regarded as having had an
education that trains their minds to assemble,
organise and present facts and opinions and this
is a very useful quality in many walks of life
and careershistory is an excellent preparation
for very many jobs.
31Geskiedenis kan leerders as individue ontwikkel
- Leerders ontwikkel n kritiese begrip van
kwessies in ons wêreld en van die belangrikheid
van die verlede vir die hede en toekoms.
32Geskiedenis kan leerders as individue ontwikkel
- Geskiedenis kan beide n inspirasie en n
waarskuwing wees vanaf die voormalige President
Nelson Mandela wat die wêreld geïnspireer het tot
Hitler wat n hele nasie verlei en na barbarisme
gelei het.
33Die studie van Geskiedenis ondersteun
onafhanklike, kritiese denke
- The broad mass of the nation will more easily
fall victim to a large lie than a small one. - Adolf Hitler
- Studente van Geskiedenis sal minder geneig wees
om groot leuens te glo - asook klein leuens.
34Geskiedenis kan verdraagsaamheid/ aanvaarding in
n oordelige wêreld kweek
- History cannot guarantee tolerance though it can
give it some intellectual weapons. It cannot open
closed minds but it may sometimes leave a nagging
grain of doubt in them - John Slater, 1989
35Opvoeding vir Menseregte en Demokrasie
- Geskiedenis op sigself, leer jongmense die
kritiese vaardighede en denkprosesse wat
noodsaaklik is om verantwoordelike burgers in n
demokrasie te wees. - Dit bevorder n begrip van menslike tussenkoms -
dat almal n verskil kan maak.
36Geskiedenis kan die hindernisse van die verlede
afbreek.
- Barriers of ignorance and prejudice can only be
broken down if learners are able to listen to one
anothers stories, to understand each others
perspectives and traditions and respect one
anothers identities. - Jacqui Dean
37Kollektiewe denke omtrent die verlede
- Geskiedenis bou die kollektiewe denke van mense
wat belangrik is vir demokrasie en nasiebou in
die hede en vir die toekoms.
38Die waardes in die Kurrikulum is die waardes van
ons Grondwet
President Mandela said Our constitution is our
national soulOur pledge is Never and never
again shall the laws of our land rend our people
apart or legalise their oppression and repression.
History can help to ensure abuses of the past are
not revisited
39Bronne
Webruimtes Eduservesa.co.za Teacher.co.za Mandelac
artoons.co.za Cartoonweb.com Sahistoryonline Sash.
co.za
40Bronne vervolg
Boeke SAIDE, A better understanding of obe,
OUP Ander bronne Robben Island-Mayibuye Archives
41Geniet Geskiedenis in jul skole!