Title: Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum Stoornisse
1Identifikasie en Diagnose van Outisme Spektrum
Stoornisse
2Omvattende Ontwikkelings Stoornisse
3Die Outistiese Kontinuum
- Outistiese Spektrum
- Kognitiewe Vermoƫns
Asperger
Ernstig Matig Minimaal Nie-Outisties
Asperger
Ernstig Matig Minimaal Geen noemenswaardige ontwikkelings agterstand
4Diagnose van Outsime
- Voorkoms 1150?
- Werklike toename of groter bewuswording?
- 5-6 keer meer seuns as dogters?
- Aanvangs voor 30 maande?
5Ko-morbiede Toestande
- Kan saam met enige ander diagnoseerbare toestand
voorkom - Epilepsie
- Ontwikkelings Agterstande
- Spesifieke Leergestremdhede
- Aandagsafleibaarheids Stoornis
- Subtiele Neurologiese Uitvalle
- Geassosieerde Psigiatriese Toestande
6Assessering
- Formele assessering
- Aftiklyste (CARS, CHAT, ADOS,Griffiths skale,
Asperger tiklys, ens) - Informele assessering (Spel)
- 3 (4) Hoofkriteria op die Spektrum
7Hoofkriteria
- Sosiaal
- Taal en Kommunikasie
- Rigiede Denke
- Sensories
8Neurosielkundige Manifestasies
Vlakke van Observasie Probleme
Waarneembare gedrag Outisme Spektrum Stoornisse
Neurosielkundige manifestasies Gebrekkige Perspektiefneming, -Uitvoerende Funksies,-Sentrale Kohesie, Self-Persepsie, Sensoriese Uitvalle
Neuro-Fisiologie EEG Abnormaliteite, Epilepsie
Neuro-Chemie Noradrenalien, Seretonien, Geneties,Omgewing, Oordragstowwe
9Diagnostiese Valstrikke
- Diffensiƫle diagnose
- Spesifieke Taalversteurings
- Normale Variant Persoonlikheid
- Schizoiede Persoonlikheid
- Schizophrenie
- Psigose
- Obsessiewe Neuroses
- Affektiewe Toestande
10Oorsake
- Geen sielkundige of omgewings bewyse nie.
- Genetiese Disposisie
- Biochemiese Afwykings
- Metaboliese Steurnisse
- Pre- en Postnatale Toestande
- Assosieerbaar met Kwesbare X- chromosoom en PKU
11Intervensie
- Baie benaderings met wisselende grade van sukses
- Applied Behaviour Analysis
- Options Metode
- Higashi Metode
- Spraakterapie
- Arbeidsterapie
- Oudio-Psigofonologie
- Dieetkundige ingrype
- Floortime
- Doman Delacato
12Intervensie
- Farmakologiese intervensie
- Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie
- Gefasiliteeerde kommunikasie
- TEACCH (Gestruktureerde onderwys)
- Visueel gebaseerde onderwys
- Holding Therapy
- En nog baie ander
13Ten Slotte
- Diagnose is die padwyser vir die tipe aksie wat
geneem behoort te word. - Nie n lewensvonnis.
- ..because like everybody else, I thought I was
all normal.