Jesaja 62:612 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 33
About This Presentation
Title:

Jesaja 62:612

Description:

'Thank you for the gift of peaches... and especially for the spirit ... 'As a child, I knew so little that I believed the Christmas story, just as Luke tells it. ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:179
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 34
Provided by: nicosimpso
Category:
Tags: jesaja

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Jesaja 62:612


1
Jesaja 626-12
2
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3
Thank you for the gift of peaches and
especially for the spirit in which they were
given
4
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
5
(No Transcript)
6
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
7
Agtergrond
8
Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
9
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
10
As a child, I knew so little that I believed the
Christmas story, just as Luke tells it. Then I
thought I knew so much - after studying
everything - that I could not believe the
miraculous story. But now, once again, I know
so little, that I believe the story just as Luke
tells it. Dr. Julius Modlenhawer
11
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
12
Ons is advertensieborde
13
Watter tipe advertensiebord is ek en jy vir God?
14
Wees die goeie nuus deur die pad gereed te maak
15
Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo?
16
Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo?
1. Herinneraars
17
Herinner God aan Sy belofte van vrede op aarde
18
Die rabbi se gebed
19
Kan n vrou haar eie baba vergeet?
20
God bly dieselfde en Hy sal jou nooit vergeet nie
21
Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo?
1. Herinneraars
2. Blye boodskap-agente
22
Hulle lyk sommer gelukkig
23
(No Transcript)
24
(No Transcript)
25
Sal iemand n vreemdeling na ons gemeente toe
stuur omdat ons dit vir ander maklik maak om te
glo of tree ons soms op dat mense eerder wil
wegbly?
26
Hoe maak ons dit makliker vir ander om te glo?
1. Herinneraars
2. Blye boodskap-agente
3. Bemoedigers
27
(No Transcript)
28
Laat ons eerder Barnabasse wees
29
People need more to be reminded than instructed
People need more to be appreciated than
criticized People need more to be valued
than evaluated!
30
Ons sal nie kan stilbly nie!
31
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
32
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
33
Nuwe luister-produk
God praat leef luisterryk Vir gesprek oor
sensitiewe kwessies DVD
  • Praat saam oor 15 issues wat krap
  • Op die punt af
  • In die kol

Bestel by 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.
co.za
Prys R79.95
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com