Title: Erkenning van vorige leer Recognition of prior learning
1Erkenning van vorige leerRecognition of prior
learning
2Jy mag miskien nou so voel.
3Doelwitte
- Prior Learning Centre
- Die nuwe opvoedkundige scenario
- Hoe nuwe kwalifikasies lyk
- Die RPL - proses
- RPL assessors en raadgewers
- Verskillende maniere van assessering en die
beginsels van assessering - Portfolio van bewyse
- Onregverdige struikelblokke
- FAIS kwalifikasie leeruitkomste
- Tyd - raamwerk
Page 7
4Program
Persoonlike plan en waardes - loopbaanvrae
Nuwe wetgewing en kwalifikasie raamwerk
Kwalifikasies struktuur, leeruitkomste
RPL beginsels, assessering
Portfolio van bewyse
5Leeruitkomste
- Toepassing van selfkennis om n lewensbesluit te
maak - Die fasilitering van die versameling van bewyse
in n portfolio vir erkenning van leer
Pages 2 3
6Module 1Loopbaanontwikkeling
7Self-kennis
- Waardes en doelwitte
- Self Ontwikkeling
- Johari venster
- SWOT analise
- Loopbaanbeplanning
- Self Evaluering
8Module 2Nuwe wetgewing en kwalifikasie raamwerk
9Makro omgewing in S.A.
- SA regering het nuwe stelsel om mense te
ontwikkel - SA Qualifications Act(SAQA)
- Nasionale Kwalifikasie Raamwerk
- Leeruitkomste (unit standards)
- Assessors in die werksplek
- Skills Development Act (SDA)
- Vaardigheidsheffing 1 Vaardigheidsplan
vaardigheidsoudits - SETAs ETQAs
- Registrasie van kwalifikasies en instansies
- Leerlingskappe in werksplek
- Employment Equity Act (EE)
10Nuwe terminologie
- Dosent fasiliteerder
- Student leerder
- Eksaminator - assessor
- Sillabus spesifieke leeruitkomste
- Eksamen assessering tussentyds en finale
- M3 Nasionale vlakke NQF 1 -8
- Leer word nie voorgeskryf nie maak nie saak hoe
jy geleer het nie maak saak wat jy weet -
spesifieke leeruitkomste uitkomsgebaseerde
doelwitte - Erkenning van vorige leer ek kan die werk
doen, het net nie die papiere nie
11Die NKR(NQF)
Dept van Onderwys
Dept van Arbeid
8 (HETC) 7 Hoër 6 Onderwys 5
Nasionale Vaardigheidstrategie
SA Qualifications Authority (SAQA) p13
4 (FETC) 3 Verdere 2 Onderwys
National Skills Authority (NSA) p 18
1 (GETC) Algemene Onderwys ABET Skole
NSBs p15 National Standard Bodies
SETAs p20 Sectoral Education Training
Authority
ETQAs p16 Education Training Quality Assurers
SGBs p15 Standard Generating Bodies
SARS
Voorsieners
12Nasionale Kwalifikasie Raamwerk (NQF)
- Agt vlakke
- Register van nasionale kwalifikasie en standaarde
- Leerders kry krediet vir spesifieke uitkomste en
kan dit oorda of behou - Klem nie hoe leer plaasgevind het nie, maar wel
dat die leerder dit het - Belangrike klem op kwaliteitsbeheer
- Assessor/Moderator/verifieerder
- Deursigtigheid en openlikheid
- Oordra van kwalifikasies en behouding van
krediete - Nasionale kwalifikasies naam van instituut nie
belangrik nie uitkomste belangrik moet
nasionaal geregistreer wees
13Kwaliteitsbeheer
- Leeruitkomste moet geregistreer wees
- Kwalifikasie moet geregistreer wees
- Opleidings- en ontwikkellingsinstansie moet
geakkrediteer wes - Fasiliteerders moet geakkrediteer wees
- Studiemateriaal moet in lyn met uitkomste wees
- Assessors moet geakkrediteer wees
- Evalueringsproses moet beheer en gemonitor word
14Kwalifikasies struktuur en leeruitkomstes
15Hoe kwalifikasies gestruktureer word
Minimum 120 krediete
16Krediete
- Elke leeruitkoms het n sekere aantal krediete
- 1 krediet x10 aantal ure wat moet spandeer word
nie noodwendig aan formele leer nie - Kwalifikasie moet aan 120 krediete voldoen
- FAIS kry krediete vir sekere gedeeltes bv Fit
Proper, Multimark 1,2 en 3 - 2 jaar om 120 krediete te kry
17Die strukturering van kwalifikasies
Kwalifikasie (120 krediete minimum )
Vaardigheidsprogram
Vaardigheidsprogram
Vaardigheidsprogram
Leer-uitkomste
US
US
US
US
US
US
US
so
so
so
so
so
so
so
so
so
Spesifieke uitkomste
Assessment criteria/waaraan Assessering moet
voldoen
AC
AC
18Voorbeeld van leeruitkoms (US)
19Assessering van kwalifikasies op volgende vlakke
Algemeen in Alle kwalifikasies
Spesifiek tot Gekose kwalifikasie
20Critical Cross-Field Outcomes (CCFOs)
- These Critical Cross-Field Outcomes are found in
most South African Unit Standards (where they are
relevant) - 1. Communicating effectively
- 2. Working in a Team
- 3. Organising and Managing yourself
- 4. Collecting, analysing, organising and
evaluating information - 5. Using Science and Technology effectively
- 6. Identifying and solving problems
- 7. Understanding the world as a set of related
systems - 8. Being culturally and aesthetically sensitive
across a range of social contexts
Page 54
21Module 3RPL erkenning van jou vorige
leerervaringe
22Definisie van RPL
- Recognition of prior learning means the
comparison of the previous learning and
experience of a learner howsoever obtained
against the learning outcomes required for a
specified qualification, and the acceptance for
purposes of qualification of that which meets the
requirements. - Vorige leer ervaring word erken teenoor
leeruitkomste - Erkenning van vorige leer kan lei tot
kwalifikasie - Geen verskil met kwalifikasie op ander manier
verkry nie
23Die RPL Proses
- Ondersteun lewenslange leer
- Kennis en vaardigheidsassessering
- Ander metodologie om kwalifikasie te verkry
- Erken nie-formele leer
- Moet ervaring he
Pages 32 -33
24Rolspelers
- Die kandidaat - jy
- RPL Adviseerder
- Assessor
- Moderator
- Verifieerder
- Lynbestuurder
- Getuie
- Interpreteerder
25 Module 5 Assessering
26Beginsels van Assessering
- Regverdigheid Fairness - alle kandidate moet
dieselfde behandel word - Geldigheid - Validity instrumente moet meet wat
se hulle meet - Betroubaarheid reliability- moet konsekwent in
meting wees - Prakties toepasbaar wees moet bronne tot
bekikking in ag neem - Beginseks gee aanleiding tot geloofwaardigheid
van die proses
Fairness Validity Reliability
Practicability Credibility
27Regte van leerders
- Spesiale behoeftes ongeletterheid,
gestremdheid, dyslexia ens. - Om in eie taal geassesseer te word
- Toepassing van NKR beginsels
- Geloofwaardige versameling van bewyse
- Gebruik van geldige instrumente
- Regverdige moderering en assesering
- Reg tot appel vorm in portfolio
28Module 6Portfolio
29Verskillende vorms van bewyse
- Direk geldigste primere bron van bewyse
- Direkte waarneming
- Vrae
- Produk evaluering
- Indirek van sekondere bron
- Spanpoging
- Werk voorheen gedoen
- Opeidingsrekords
- Sertifikate en kwalifikasies
- Histories minste geldig
- Projekte
- Portfolios
- Videos of fotos
- Dokumentere bewyse
30Wat is die Portfolio?
- n Leer met al jou bewyse
- Moet die evidence templates gebruik as
kruisverwysing na die leeruitkomste - Bestaan uit oefeninge, aktiwiteite, projekte,
kennis toetse om jou vaardigheid te bewys - Verskillende opsies
- Doen die projek(assignment) kennis vrae
(knowledge questionnaire) - Verskaf bewyse uit jou normale werk kennis vrae
- Kombinasie van kennis vrae, projek en bewyse uit
jou normale werk (naturally occuring evidence) - Gebruik die Portfolio Evidence templates neem
jou stap vir stap deur die proses
31Portfolio templates
- Volg die instruksies in jou leer
- Persoonlike besonderhede
- Formele versoek om jou kwalifikasie te verkry
deur Rpl - Appel vorm
- Portfolio inligting
- Evidence Summary Sheets kruisverwysing van
waar jy bewys dat jy aan die standaard voldoen - Verklaring dat dit jou eie werk is
- Verklaring van enige getuies wat jy gebruik het
- Brief van Santam voor in jou leer waar jy alreeds
aan seker krediete voldoen - Critical cross-fields outcomes
- Evaluering van RPL proses
- Lys om na te gaan dat jy alles gedoen het
32Kriteria vir n goeie Portfolio
- Duidelike struktuur wat gevolg kan word indeks,
bl. nommers - Kruisverwysing van alle bewyse
- Genoegsame bewyse
- Kan aangevul word met verdere bewyse met verloop
van tyd - Naam op rugkant, netjies en leesbaar
33Stappe in die proses
- Verkry jou Santam brief met krediete
- Merk die krediete af wat jy alreeds het teen die
unit standards - Trek die dele in die knowledge questionnaire
dood wat nie van toepassing is nie - Doen dieselfde met die assignment behalwe as
dit geintegreer is met ander - Doen eerste die knowledge questionnaire
- Doen die assignment begin met die moeilikste
en los die maklikste vir laaste - Vul die evidence summary sheets in met al die
verwysings na bladsye soos dit in jou portfolio
voorkom - Onthou om die portfolio checklist na te gaan
voor inhandiging
34Laaste gedagte
- Behou perspektief en moenie uitstel nie hoe
gouer jy begin, hoe gouer is dit oor! - Onthou dat as dit in jou kop begin!
- Sterkte en dankie vir jul deelname