Title: Psalm 85
1Psalm 85
2Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3I had ignored him but suddenly he was precious
to me. It appeared that I could not live without
him.
4Die tweede kers van Advent
5Die eerste kers van Advent
6Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
7Wat doen jy as jy n nagmerrie kry?
8(No Transcript)
9Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
10Ps 85n Gebed om God se vrede
11Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
12Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
13Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14Toe ek die foon hoor lui...
15Adventyd is luistertyd
16God se goedheid het vlees geword
17Im not OK, youre not OK, and thats OK!
18Wil U nie weer die lewe vir ons nuut maak nie?
19Why not help us make a fresh start - a
resurrection life?Then your people will laugh
and sing!Show us how much you love us,
GOD!Give us the salvation we need!
20Ons kan anders lewe
21Love and Truth meet in the street. Right Living
and Whole Living embrace and kiss!
22Geregtigheid en Right Living
23Vrede en Whole Living
24Vrede rys in jou mond dak oor jou
koptwee harte wat saam klop
25As God ons lewens oorneem...
26omhels en soen vrede en liefde mekaar
27en liefde en waarheid gesels land en sand in die
strate
28Daar sal geen heidene wees as Christene leef
soos die Here sê nie
29Ignoreer ons dit as Hy lui, of aktiveer dit ons
geheue?
30Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
31Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
32Volgende week
Luk 146-55