Title: DIE KERKLOSE AFRIKANER
1DIE KERKLOSE AFRIKANER
2DIE AFRIKANER IN OORLOG
RENIER ROUX POTCHEFSTROOMER IN AFGANISTAN
3DIE AFRIKANER REBEL
4DIE VERWARDE AFRIKANER
Hys gatvol vir sy boerebarok Nou dra hy
lipstick En hy dra n rok Dit maak nie regtig
saak nie Twee kitare en n bosveldvuur wat
brand Hou my lief vir hierdie lewe Hou my lief
vir hierdie land Goeie vriende, vriende aan jou
kant Help jou steier teen die wind Teen die
bloed en teen die sand En dit maak nie regtig
saak nie. Karen Zoid
5DIE NUTSMAN
50 van die wit manlike Suid- Afrikaanse
bevolking is selfwerksaam (in eie diens)! Mike
Schussler Ekonoom, Sun Newspaper 14 Oktober
2008
6DIE AFRIKANER EN VERANDERING
- Kan die Afrikaner aanpas by komplekse
veranderingsprosesse? - For this is the dawn of the Power Shift Era. We
live at a moment when the entire structure of
power that held the world together is now
disintegrating. A radically different structure
of power is taking form. And this is happening
at every level of human society. - (Toffler, 1998)
7DIE POSITIEWE
- Déjà vu! Ons was al hier van te vore en het toe
oorleef. Waarom nie ook nou nie? - Die toenemende besef dat kultuur (en dus
kulturele oorlewing) nie uitsluitlik land of
bodemgebonde is nie. Dit kan nie staatkundig
ingeperk word in ? tyd van globalisering nie! - Die herontdekking van Afrikaner identiteit en sy
toepassing in ? veranderende politieke omgewing.
(Van verwydering, vervreemding en hibernering na
kulturele selfontdekking.)
8- Bereidwilligheid tot groter intra en ekstra
samewerking op verskillende vlakke. - Die herposisionering en strategiese oriëntasie
van die Afrikaner (Afrikaanses?) as een van baie
minderheidsgroepe in Suid Afrika maar ook in
Afrika en die wêreld.
INTRA
EKSTRA
AFRIKANER EN AFRIKAANS
BONDGENOTE OP TALLE VLAKKE
9- Die geleidelike vestiging van ? nuwe politieke
visie (? toekoms visie) van lewe en oorlewing
na 1994. - Kan daar suksesvol op die polities moreel - hoë
grond gefunksioneer word en dit volhoubaar bedryf?
10DIE GEVARE
- Die bedreigings vir die Afrikaanse taal veral as
onderrigstaal. ? Eksklusiewe Afrikaanse
Universiteit is kritiek belangrik en moet
polities onderhandel word of uit lojale verset
gebore word. - Die inploffing van tradisionele Afrikaner
organisasies. Strategiese herbesinning en
beplanning is kern noodsaaklik. - Die gebrek aan leierskap op bykans elke terrein
van die samelewing. Die De la Rey fenomeen! - Uitsigloosheid en die afwesigheid van ?
toekomsvisie! Waarskynlik die grootste enkele
bedreiging!
11TEN SLOTTE
- Aanpassing, heroriëntasie, vernuwing en innovasie
is noodsaaklik in hierdie tyd ook (veral?) ter
wille van politieke, ekonomiese en sosiale
oorlewing. - It is not the strongest of the species that
survives, nor the most intellegent, but the one
most responsive to change. - Charles Darwin
- Kan ons die geskiedenis wat met ons gebeur het
(aldus Hermann Giliomee) aanvaar, verwerk en as
grondslag verdiskonteer om as vertrekpunt vir die
toekoms te dien? - Leierskap is hier noodsaaklik maar nog meer die
bereidheid om gelei te word.
12- Kan die politieke dialektiek (aldus dieselfde
skrywer) van enersyds n fatalistiese afwagting
van ? gewisse kollektiewe nederlaag en finale
ondergang vervang word met andersyds ?
misterieuse lewenskragtigheid so kenmerkend van
die Afrikaner? - Laasgenoemde en nie eersgenoemde nie, dui die weg
aan vir die toekoms!
13- My boodskap vir die Afrikaner in die woorde van
Otto Sharmer - We must give up the assumption that we are
powerless, that we can only react to the world,
and that we must be passive in its face. If we
have the courage to step forward, we can help the
future be born.
14DANKIE!
The best way to predict the future is to invent
it. Alan Kay