Title: Waar gaan die lidmate heen?
1(No Transcript)
2Kerkspieël
3 4- Gemeente vraelys
- Attender survey
5Wat gebeur in gemeentes?
- Lidmate
- Aanbidding
- Leierskap?
6Wat gebeur in gemeentes?
- Roeping
- Verbindings (bo, binne, buite, vorentoe)
71. Waar gaan die lidmate heen?
8- Algemene situasie is stabiel
- Watter verskuiwings vind plaas?
9- Emigrasie SAIRR 1 miljoen blankes verlaat SA
tussen 1995 en 2005 - Belydend 77, doop 23
- 22 lidmate ouer as 60 jaar
- 55 van die lidmate woon in stedelike gemeentes
- Denominasionele migrasie weglaatbaar
- Gemeentelike migrasie styg tot 14, verdubbel in
6 jaar
102. Hoe lyk ons aanbidding?
11- Oggenddiens sluit kinderdiens in. 65 van die
gemeentes het n kinderdiens, bywoning 5 - Aandiens het effens verbeter
- Erediensbywoning en gemeentegrense?
12U mag van verskillende style van musiek hou, maar
wat verkies u in die erediens? (Merk nie meer as
3 moontlikhede nie)
- 50 Kerkmusiek uit die gereformeerde tradisie
- 65 Klassieke musiek en korale (soos Liedboek)
- 24 Eietydse musiek
- 5 Mediatiewe musiek (Taize, Iona)
- 4 Musiek vanuit ? verskeidenheid van kulture
- 4 Rock musiek
- 46 Gospel musiek
- 1 Afrika musiek
- 16 Musiek op kinders toegespits
- 0 Geen musiek of liedere
- 0 Weet nie
13Met watter van die volgende geloofbenaderings
identifiseer u? (Merk nie meer as 2 moontlikhede
nie)
- 34 Evangelies
- 63 Gereformeerd
- 11 Charismaties
- 1 Fundamentalisties
- 23 Tradisioneel
- 14 Gematig
- 2 Liberaal
14Hoe gereeld beleef u iets van die volgende tydens
eredienste in dié gemeente? (Merk net een per ry)
Altyd Soms Selde
God se teenwoordigheid 67 31 2
Inspirasie 42 54 4
Verveling 2 34 63
Verwondering 20 67 13
Vreugde 49 47 4
Frustrasie 2 31 67
Spontaniteit 37 52 11
Roepingsvervulling 30 58 13
153. Hoe lyk die leierskap?
16Daar is net soveel hulpwerkers as kerkraadslede
17Word vroulike leierskap werklik benut?
18Kerkraad?
- 85 enkele kerkraad bestaande uit ouderlinge en
diakens - Wie is die voorsitter?
2004 2006
Predikant op n rotasie basis 30 35
Leierpredikant 8 26
Dieselfde predikant 59 21
Ouderling Spanleierskap? 3 19
19Moedig die gemeente en sy leierskap u aan om u
gawes en vaardighede te ontdek en te gebruik?
- 49 Ja tot ? groot mate
- 36 Ja, soms
- 6 Nee glad nie
- 9 Ek weet nie
- Bemagtiging van lidmate?
204. Verstaan die gemeente sy roeping?
21Hoe sou u gemeente se huidige rigting tipeer?
2004 2006
Sterwend 1 3
Instandhouding/oorlewing 45 49
Groeiend 43 42
Dinamies groeiend 11 6
22Wat is die belangrikste doelwitte waarop die
kerkraad ooreengekom het?
- 38 (2004 34) geen, onbekend
- Gewig uit 100
- Versorging, omgee 20
- Erediensgroei 19
- Opbou 18
- Uitreik, sending - 18
23Hoe funksioneer die gemeente in terme van
uitreik? Merk die punt op die skaal wat die
naaste aan die stelling is waarmee u saamstem.
As een met sendingprojekte wat deel is van die gewone gemeente-aktiwiteite 19 17 31 22 11 As n missionêre gemeente wat haar bestaan sien as deel van God se sending na hierdie wêreld
24Waar kom nuwe lidmate vandaan?
- Hoeveel lidmate het gedurende 2005 lidmaat van
hierdie gemeente geword wat voorheen nie lidmaat
van enige ander gemeente of denominasie was nie?
8500 - Het u gemeente n progam of aksie wat na
nie-lidmate uitreik? 39 - Hoeveel van die kinders in die belydenisklas is
nie lidmate van die gemeente nie? 1900
25Waar kom nuwe lidmate vandaan?
- Is u bereid om n vriend of familielid na n
erediens in hierdie gemeente uit te nooi? - 53 Ja, ek het dit al die afgelope 12 maande
gedoen (46) - 40 Ja, maar ek het dit nie die afgelope 12
maande gedoen nie (33)
26Gemeente se betrokkenheid by die gemeenskap
- Ontwikkelingsprojekte 74
- MIV/Vigs strategie 10
- Armoede en werkskepping 26
275. Verbindings
28Spiritual connections
29Private devotions
How often do you spend time in private devotional activities (such as prayer, meditation, reading the Bible alone)? USA NGK
Every day or most days 45 78
A few times a week 18 14
Once a week, occasionally 34 8
Hardly ever 3 1
30Growing in faith
Over the last year, how much have you grown in your faith? USA NGK
Much growth, mainly through this congregation 32 39
Much growth, mainly through other groups or congregations 7 12
Much growth, mainly through my own private activities 15 28
31Views of the Bible
Which statement comes closest to your view of the Bible? (Mark only one) USA NGK
The Bible is the word of God, to be taken literally word for word. 28 38
The Bible is the word of God, to be interpreted in the light of its historical and cultural context 20 29
The Bible is the word of God, to be interpreted in the light of its historical context and the Churchs teachings 42 28
The Bible is not the word of God, but contains Gods word to us 4 4
The Bible is not the word of God but is a valuable book 1 0
The Bible is an ancient book with little value today 0 0
Dont know 3 1
32Inside connections
33Involving worshippers
Are you regularly involved in any group activities here? (Mark all that apply) USA NGK
Yes 44 53
Yes in Sunday school, church school or Sabbath school 22 11
Yes, in prayer, discussion, or Bible study groups 19 31
Yes, in fellowship, clubs, or other social groups 27 23
No, not involved in group activities 56 47
34Belonging here
Do you have a strong sense of belonging to this congregation? USA NGK
Yes a strong sense of belonging that is growing 46 40
Yes, steady or declining 33 41
35Outside connections
36Inviting others
Would you be prepared to invite to a worship service here any of your friends and relatives who do not now attend a congregation? USA NGK
Yes, and I have done so the in the past 12 months 46 53
Yes, but I have not done so the in the past 12 months 54 40
37Reaching out
Do you regularly take part in any activities of this congregation that reach out to the wider community? USA NGK
Yes, in evangelism or outreach activities 14 8
Do you regularly take part in any activities of this congregation that reach out to the wider community?
Yes, in community service of this congregation 18 22
Are you involved in any community service not connected to this congregation?
Yes 29 30
38Identity, leadership and vision
39Committing to the future
Does this congregation have a clear vision, goals, or direction for its ministry and mission? USA NGK
Yes, and I am committed to them 59 56
Yes, but I am not committed to them 12 14
I am not aware of such a vision, goals or direction 29 30
40Leadership
Which of the following is the best description of the style of leadership of your pastor, minister or priest? USA NGK
Leadership that tends to take charge 20 18
Leadership that inspires people to take action 46 47
Leadership that acts on goals that people here have been involved in setting 15 20
Leadership where the people start most things 4 5
There is currently no leader here 1 2
Dont know 15 8
41Summary
42Spiritual connections
DRC UPUSA
Growing Spiritually Scores 46 42
Meaningful Worship Scores 62 56
43Inside connections
DRC UPUSA
Participating in the Congregation Scores 45 57
Having a Sense of Belonging Scores 26 30
Caring for Young People Scores (39) 48
44Outside connections
DRC UPUSA
Focusing on the Community Scores 30 39
Sharing Faith Scores 21 22
Welcoming New Worshipers Scores 31 26
45Identity connections
DRC UPUSA
Empowering Leadership Scores 44 43
Looking to the Future Scores 38 32
46Nadink?
- Bo privaat
- Binne geografies, verbruiker
- Buite afwesig op die markplein
- Vorentoe watter droom, eendag?
47(No Transcript)
48(No Transcript)