Title: 1' Die liefde van Jesus is wonderlik
1Die liefde van Jesus
- 1. Die liefde van Jesus is wonderlik
- Wonderlik, prys sy Naam
- Die liefde van Jesus is wonderlik
- Wonderlik vir my
- Kom ons verheerlik sy Naam
- Kom ons verheerlik sy Naam
- Die mense verander maar Jesus nooit
- Kom ons verheerlik sy Naam
2Die liefde van Jesus
- 2. Dat Hy my gered het is manjifiek
- Manjifiek, prys sy Naam
- Dat Hy my gered het is manjifiek
- Manjifiek vir my
- Kom ons verheerlik sy Naam
- Kom ons verheerlik sy Naam
- Die mense verander maar Jesus nooit
- Kom ons verheerlik sy Naam (2x)
3Hoe goed is die Heer
- Hoe ... goed is die Heer
- Hoe ... goed is die Heer
- Hoe ... goed is die Heer
- Ja, nooit sal ek vergeet hoe goed is Hy vir my
- He skenk my verlossing goed is die Heer
- Hy skenk my sy vrede goed is die Heer
- Hy skenk my die lewe goed is die Heer
4Eks so bly ek behoort aan Jesus
- Eks so bly ek behoort aan Jesus (3x)
- Halleluja, prys die Heer
- Prys die Heer Amen Amen (4x)
- Prys die Heer Amen Amen
- Prys die Heer Amen Amen
- Halleluja, prys die Heer
5Kom loof die Heer
- Kom loof die Heer alle knegte van die Heer
- Wat snags in die huis van die Here staan
- Hef op julle hande na die heiligdom
- En loof die Heer, en loof die Heer
6Loof Hom met die tromme
- Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp
- Loof Hom met die klinkende simbale
- Alles wat asem het loof loof die Here
- Alles wat asem het loof loof die Heer
- Prys Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart
- Prys Hom in die hemel en op aarde
- Alles wat asem het loof loof die Here
- Alles wat asem het loof loof die Heer
7Hys die ene wat ek liefhet
- Hys die ene wat ek liefhet in die more
- Hys die ene wat ek liefhet in die aand
- Hys die een in die awendskemer
- Hys die een in die middernag
- Hys die wynstok, ons is die lote
- Hys die pottebakker, ons is die klei
- Tussen Hom en my kom daar nooit nooit weer
- n skeidingsmuur
8Schagen, Netherlands The massive central door in
the side of Noah's Ark was thrown open for the
first crowd of curious Pilgrims and townsfolk to
behold the wonder.
9Of course, it's only a replica of the biblical
Ark , built by Dutch Creationist Johan Huibers as
a testament to his faith in the literal truth of
the Bible.
10The ark is 150 cubits long, 30 cubits high and 20
cubits wide. That's two-thirds the length of a
football field and as high as a three-story
house.
11Life-size models of giraffes, elephants, lions,
crocodiles, zebras, bison and other animals greet
visitors as they arrive in the main hold.
12A contractor by trade, Huibers built the ark of
cedar and pine Biblical Scholars debate exactly
what the wood used by Noah would have been.
13Huibers did the work mostly with his own hands,
using modern tools and with occasional help from
his son Roy. Construction began in May 2005.
14Huibers said he hopes the project will renew
interest in Christianity in the Netherlands,
where church going has fallen dramatically in the
past 50 years.
15Jesus, groot bo almal
- Jesus, groot bo almal
- Sterke verlosser, magtige Heer en Heiland
- Immanuel, God is met ons
- Reddende Here, lewende Woord
- Here, nie meer twyfel
- Vreugde en blydskap, lewe in oorvloed gee U
- Immanuel, God is met ons
- Reddende Here, lewende Woord
16Soos die klei
- Soos die klei in die hand van die pottebakker
- So is jy in my hand, sê die Heer
- Soos die klei in die hand van die pottebakker
- So maak ek jou n beeld tot u eer
- Vorm my, Here God
- Vorm my en vou my, al kry ek seer
- Vorm my, Here God
- U weet hoe U my wil he, O Heer
17As Jesus kom op die wolke
- As Jesus kom op die wolke
- Wie reg is, gaan dan saam (2x)
- Waak, waak, staan in geloof
- Dat niemand jou die kroon beroof
- As Jesus kom op die wolke
- Wie reg is, gaan dan saam