Title: VERANTWOORDELIKE VERNUWING 2006
1VERANTWOORDELIKE VERNUWING 2006
- Leierskap se rol in vernuwing en verandering
binne n konteks van diversiteit
2In times of change, learners inherit the Earth,
while the learned find themselves beautifully
equipped to deal with a world that no longer
exists Eric Hoffer
3Most ailing organizations have developed a
functional blindness to their own defects. They
are not suffering because they cannot resolve
their problems, but because they cannot see their
problems. John Gardner
4If you are not confused, you are not paying
attention Tom Peters
5Men believe that a society is disintegrating when
it can no longer be pictured in familiar terms.
Unhappy is a people that has run out of words to
describe what is going on. Thurman Arnold
6DIVERSITEIT
DIE BESTUUR VAN VERANDERING
HOE DRAAI ONS OM?
7Die werklikheid van diversiteit. Ons verskil
oor alles ...
- Perspektief op die wêreld
- Perspektief op die kerk ...
8Die vraag is Hoe vorentoe?
9Basiese beginsels
- Aanvaar die werklikheid van verskille ook in ons
midde - Beteken nie dat ons opgee om te soek na die
waarheid nie of die waarheid relativeer nie
10- Beteken dat ons ons verhouding met Christus en
die Gees van Christus doodernstig neem ...
dit is waar die diepste
waarheid gevind word - In die hele proses ... 2 Groot leuens
verkondig
11JY IS NET VIR MY LIEF AS JY MET MY SAAMSTEM
- As jy waag om te verskil is jy liefdeloos en
selfs dom
AS JY MET MY VERSKIL IS JY SONDERMEER
ONCHRISTELIK, ONBYBELS
12- kompleksiteit, gelyktydigheid, wysheid
- Neem die Liggaam van Christus doodernstig
- Raak other-wise Verhoudinge in SA
The opposite of love is not hate ... but
indifference Elie Wiesel
13LEIERSKAP WAT VERANDERING KAN BEGELEI
15 Goue reëls
- Verstaan die verskil tussen verandering en
transformasie - Change is situational ... Transition is the
psychological process people go through to come
to terms with the new situation
14- Verstaan die sogenaamde neutrale sone
-
Its not so much that were afraid of change ...
but its that place in between we fear ... Its
like between trapezes Marilyn Ferguson
One doesnt discover new lands without consenting
to lose sight of the shore for a very long time
André Gide
15- Verstaan identiteit en simboliseer nuwe
identiteit - Teken die prentjie so duidelik as moontlik
- Wys soos Kaleb die vrugte van die nuwe land
- Kommunikasie en inligting
- Wie is die agente wat die saak vir jou dryf
lidmate - Verstaan emosies
16- Help mense om te rou
- Definieer wat verby is en wat nie. Hanteer die
verlede met respek. Laat mense n stukkie van
die oue met hulle saamneem. - Preserve the core and stimulate progress
- Dont declare victory to soon
- Celebrate small wins
- Verstaan Chaos en Energie
Beginnings are always messy John Galsworthy
17 18HOE DRAAI ONS N SLEG SITUASIE OM?
19ON WINNING AND LOSING
- Confidence Leadership and the psychology of
turnarounds - Rosabeth Moss Kanter
- Random House 2004
20Elemente in n winning streak
- Self-confidence
- Confidence in one another
- Confidence in the system
- External confidence
21Hoekom eindig winning streaks?
- Over confidence
- Neglect forgetting the fundamentals
- Denial vs dialogue
- Panic
- Eroding confidence
- Losing streaks
- When decline and losing becomes a habit
22- More time on self-protection than joint problem
solving - Blaming culture
- Learned helplessness
- Unchecked cycles of decline can easily turn into
death spirals - No evil people but a default system
- Interpersonal breakdown
- Communication decreases
23- Criticism and blame increases
- Respect decreases
- Isolation increases
- Focus turns inward
- Rifts widen
- Initiative decreases
- Aspirations diminish
- Negativity spreads
24Die draaistrategie
- Turnarounds are not for the impatient or faint of
heart. Yet with the right leadership, attentive
to the human as well as the financial, to the
long term as well as the short term, the cycle
can be shifted... - RMK
25- Facing the facts and reinforcing responsibility
... Iemand moet verantwoordelikheid aanvaar - Cultivation collaboration ... Spanwerk!
- Inspiring Initiative and Innovation ... n Nuwe
visie!
26n Nuwe Geestelike Diepte
- Coram Deo vs Kulturele opportunisme
- Inkarnasie
- Koninkryk vs krampagtige denominasionalisme
- Verligting van die Gees en helder denke
- Die terugbring van die Sabbat
27(No Transcript)