Die Doop met die Heilige Gees - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Die Doop met die Heilige Gees

Description:

Die Doop met die Heilige Gees Studie uit Torrey se boek: What the Bible Teaches. Oorsig Wat is die doop met die Heilige Gees? Die gevolge van die doop met die Heilige ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:71
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 19
Provided by: KPJ4
Category:
Tags: die | doop | gees | heilige | met

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Die Doop met die Heilige Gees


1
Die Doop met die Heilige Gees
  • Studie uit Torrey se boek
  • What the Bible Teaches.

2
Oorsig
  • Wat is die doop met die Heilige Gees?
  • Die gevolge van die doop met die Heilige Gees
  • Die noodsaaklikheid van die doop met die Heilige
    Gees
  • Voorwaardes vir die Doop met die Heilige Gees

3
Wat is die doop met die Heilige Gees?
  • NT gebruik verskillende terme
  • Hand 15 gedoop word met die HG
  • Hand 48 Petrus, gevul met die HG
  • Hand 1044-46die HG het op hulle geval, die
    gawe van die HG uitgegiet
  • Hand 1115-17 HG het op hulle geval,sal
    gedoop word met die HG
  • Hand 192-6 Het julle die HG ontvang toe julle
    gelowig geword het?
  • Heb 24 gawes van die HG
  • 1 Kor 124,11,13 deur een Gees gedoop tot een
    liggaam
  • Luk 2449belofte van My Vader, aangedoen met
    krag uit die hoogte

4
Wat is die doop met die Heilige Gees?
  • Doop met HG is n besliste gebeurtenis waarvan
    mens bewus is
  • Hand 1912 (Gelowiges, maar nie gevul met HG)En
    terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus die
    boonste landstreke deurgereis en in Éfese gekom
    en daar het hy sommige dissipels gevind en hulle
    gevra Het julle die Heilige Gees ontvang toe
    julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom
    Ons het nie eens gehoor dat daar n Heilige Gees
    is nie.
  • Hand 15 (Dissipels reeds wedergebore- Jn 1310
    153) Want Johannes het wel met water gedoop,
    maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word
    nie lank ná hierdie dae nie.
  • Hand 815,16 (Wedergebore mense- Hand 812) Húlle
    het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle die
    Heilige Gees mag ontvang, want Hy het toe nog op
    niemand van hulle geval nie, maar hulle was net
    gedoop in die Naam van die Here Jesus.

5
Wat is die doop met die Heilige Gees?
  • Dis n werking van die HG apart van en na
    wedergeboorte
  • A man may be regenerated by the HS and still not
    be baptised with the HS. In regeneration there is
    an impartation of life, and the one who receives
    it is saved in the baptism with the HS there is
    an impartation of power and the one who receives
    it is fitted for service
  • Met wedergeboorte ontvang ons reeds die HG Rom
    89 julle is egter nie in die vlees nie, maar in
    die Gees, as naamlik die Gees van God in julle
    woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie
    het nie, dié behoort nie aan Hom nie.
  • Die Doop met die HG kan/behoort te volg direk na
    bekering en doop Hand 238 En Petrus sê vir
    hulle Bekeer julle, en laat elkeen van julle
    gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot
    vergewing van sondes, en julle sal die gawe van
    die Heilige Gees ontvang.
  • Hand 18maar julle sal krag ontvang wanneer die
    Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my
    getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele
    Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die
    aarde.
  • Hand 24En hulle is almal vervul met die Heilige
    Gees en het begin spreek in ander tale, soos die
    Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.
  • Luk 2449 (net voor hemelvaart) En kyk, Ek stuur
    die belofte van my Vader op julle. Maar julle
    moet in die stad Jerusalem bly totdat julle
    toegerus is met krag uit die hoogte. (Let op Jn
    2022 Blaas op hulle en sêontvang die HG- Kort
    na opstanding)

6
Wat is die doop met die Heilige Gees?
  • Die Doop met die Heilige Gees het primer te make
    met dienswerk
  • The Baptism of the HS is not primarily intended
    to make believers happy or holy, but to make them
    useful
  • The Baptism with the HS has no direct reference
    to cleansing from sin. It has to do with gifts
    for service rather than with graces of
    character.
  • The Baptism with the Holy Spirit makes God so
    real that this Baptism is in most cases
    accompanied by a great moral uplift, or even a
    radical transformation

7
Die Gevolge van die Doop met die HG
  • Die spesifieke manifestasies van die Doop met die
    HG is nie presies dieselfde in alle mense nie
  • 1 Kor124-10 Daar is wel verskeidenheid van
    genadegawes, maar dit is dieselfde Gees en daar
    is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit
    dieselfde Here en daar is verskeidenheid van
    werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles
    in almal werk. Maar aan elkeen word die
    openbaring van die Gees gegee met die oog op wat
    nuttig is. Want aan die een word deur die Gees n
    woord van wysheid gegee, en aan die ander n
    woord van kennis vanweë dieselfde Gees aan n
    ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan n
    ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde
    Gees aan n ander werkinge van kragte, aan n
    ander profesie, aan n ander onderskeiding van
    die geeste, aan n ander allerhande tale, aan n
    ander uitleg van tale.
  • Daar word een of ander gawe van die Heilige Gees
    uitgedeel aan elkeen wat gedoop word met die
    Heilige Gees (Om die Liggaam mee te dien)
  • 1 Kor 127Maar aan elkeen word die openbaring
    van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is.
  • Die Heilige Gees is soewerein en deel aan elkeen
    uit soos HY wil
  • 1 Kor 1211 Maar al hierdie dinge werk een en
    dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel
    soos Hy wil.
  • Die verskillende standpunte oor tale( Tale was
    vir destyds, tale is van die duiwel, aangeleerde
    tale, verstaanbare tale, almal moet in tale
    spreek as teken van doop met HG, almal kan in
    tale spreek as vervul met HG, almal praat nie in
    tale nie 1 Kor 1230)

8
Die Gevolge van die Doop met die HG
  • He is absolutely sovereign, and our position is
    that of unconditional surrender to Him. I am glad
    that this is so that He, in His infinite wisdom
    and love, is to select the field, service and
    gifts and not I, in my shortsightedness an folly.
    It is because of a failure to recognise this
    absolute sovereignty of the Spirit that many fail
    of the blessing and meet with disappointment.
    They are trying to select the gift and so get
    none.

9
Die Gevolge van die Doop met die HG
  • Die Doop met die Heilige Gees gee altyd krag vir
    dienswerk
  • Hand 15,8 Want Johannes het wel met water
    gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees
    gedoop word nie lank ná hierdie dae nie. maar
    julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees
    oor julle kom, en julle sal my getuies wees in
    Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría
    en tot aan die uiterste van die aarde.
  • Die Doop met die Heilige Gees gee vreesloosheid
    in dienswerk en getuienis
  • Hand 429,31 En nou, Here, let op hulle
    dreigemente en gee aan u diensknegte om met alle
    vrymoedigheid u woord te spreek, En toe hulle
    gebid het, is die plek geskud waar hulle saam
    was, en hulle is almal vervul met die Heilige
    Gees en het die woord van God met vrymoedigheid
    gespreek.
  • The Baptism of the Holy Spirit converts cowards
    into Heroes

10
Die Gevolge van die Doop met die HG
  • Die Doop met die Heilige Gees veroorsaak dat mens
    besig raak met God en Jesus Christus en
    geestelike dinge.
  • Hand 24,11 En hulle is almal vervul met die
    Heilige Gees en het begin spreek in ander tale,
    soos die Gees aan hulle gegee het om uit te
    spreek. ons hoor hulle in ons eie taal oor die
    groot dade van God spreek. (Verstaanbare /
    Onverstaanbare tale- Sien 1 Kor 131, 1 Kor
    1414)
  • Hand 4 31,33 En toe hulle gebid het, is die
    plek geskud waar hulle saam was, en hulle is
    almal vervul met die Heilige Gees en het die
    woord van God met vrymoedigheid gespreek. En
    met groot krag het die apostels getuienis gegee
    van die opstanding van die Here Jesus, en groot
    genade was oor hulle almal.
  • Hand 48-10 Daarop sê Petrus, vervul met die
    Heilige Gees, aan hulle Owerstes van die volk en
    ouderlinge van Israel, as ons vandag ondervra
    word oor n weldaad aan n siek man, waardeur hy
    gesond geword het, laat dit bekend wees aan julle
    almal en aan die hele volk van Israel dat deur
    die Naam van Jesus Christus, die Nasaréner, wat
    julle gekruisig het, maar wat God uit die dode
    opgewek het, dat deur Hom hierdie man gesond voor
    julle staan.
  • Hand 917,20 En Ananías het gegaan en in die
    huis gekom en hom die hande opgelê en gesê Saul,
    broeder, die Here het my gestuur, naamlik Jesus
    wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy
    gekom het, sodat jy weer kan sien en met die
    Heilige Gees vervul word. En hy het dadelik
    Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die
    Seun van God is.
  • Hand 1044-46 En toe Petrus nog besig was om
    hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op
    almal geval wat die woord gehoor het. Want
    hulle het gehoor hoe hulle in tale spreek en God
    groot maak. Toe het Petrus begin spreek
  • Ef 518,19 Moenie dronk word van wyn niedaarin
    is losbandigheid maar word met die Gees vervul.
    Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en
    geestelike liedere en sing en psalmsing in julle
    hart tot eer van die Here,

11
Die Gevolge van die Doop met die HG
  • The man who is filled with the Holy Ghost will
    not be singing sentimental ballads, nor comic
    ditties, nor operatic airs while the power of the
    Holy Ghost is upon him. If the Holy Ghost should
    come upon one while listening to the most
    innocent of the worlds songs he would not enjoy
    it. He would like to hear something about Christ
  • Die Doop met die Heilige Gees is die Gees van die
    Here wat op die gelowige kom, sy verstand vul met
    n werklike begrip van waarheid, en besit neem
    van sy lede, terwyl Hy aan hom gawes gee wat nie
    andersins eie aan hom is nie, maar wat hom
    bekwaam vir die diens waartoe God hom roep.

12
Die Noodsaaklikheid van die Doop met die Heilige
Gees.
  • Jesus het Sy dissipels beveel om nie met hulle
    werk voort te gaan voordat hulle vervul is met
    die HG nie
  • Luk 2449 En kyk, Ek stuur die belofte van my
    Vader op julle. Maar julle moet in die stad
    Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag
    uit die hoogte.
  • Hand 14,5,8 En toe Hy nog met hulle saam was,
    het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg
    te gaan nie, maar om te wag op die belofte van
    die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor
    het. Want Johannes het wel met water gedoop, maar
    julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie
    lank ná hierdie dae nie. maar julle sal krag
    ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom,
    en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel
    as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die
    uiterste van die aarde.
  • Jesus Christus self, alhoewel Hy die Eniggebore
    Seun van God was, het self nie met Sy bediening
    begin voordat die Gees van God op Hom gekom het
    nie en Hy dus gesalf is met die Heilige Gees en
    krag nie
  • Hand 1038 met betrekking tot Jesus van
    Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige
    Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan,
    goed gedoen en almal genees wat onder die mag van
    die duiwel was, omdat God met Hom was.

13
Die Noodsaaklikheid van die Doop met die Heilige
Gees.
  • Wanneer die apostels Christen gelowiges gevind
    het, het hulle meteens gevra of hulle die Heilige
    Gees ontvang het, en indien nie, toegesien dat
    hulle wel die HG ontvang.
  • Hand 8 14-16 En toe die apostels in Jerusalem
    hoor dat Samaría die woord van God aangeneem het,
    het hulle Petrus en Johannes na hulle gestuur.
    Húlle het afgekom en vir hulle gebid, dat hulle
    die Heilige Gees mag ontvang, want Hy het toe nog
    op niemand van hulle geval nie, maar hulle was
    net gedoop in die Naam van die Here Jesus.
  • Hand 191,2 En terwyl Apollos in Korinthe was,
    het Paulus die boonste landstreke deurgereis en
    in Éfese gekom en daar het hy sommige dissipels
    gevind en hulle gevra Het julle die Heilige Gees
    ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle
    antwoord hom Ons het nie eens gehoor dat daar n
    Heilige Gees is nie.
  • Die Doop met die Heilige Gees is absoluut
    noodsaaklik in elke Christen vir die dienswerk
    wat Christus van hom verwag.

14
Vir wie is die Doop met die Heilige Gees bedoel?
  • Die Doop met die Heilige Gees was nie net vir die
    apostels nie, ook nie net vir die van apostoliese
    tye nie, maar vir elke gelowige in elke eeu van
    die kerkgeskiedenis. Indien enige gelowige nie
    die Doop met die Heilige Gees het nie is dit net
    omdat hy nie sy voorreg in Christus opeis nie.
  • Hand 238,39 En Petrus sê vir hulle Bekeer
    julle, en laat elkeen van julle gedoop word in
    die Naam van Jesus Christus tot vergewing van
    sondes, en julle sal die gawe van die Heilige
    Gees ontvang. Want die belofte kom julle toe en
    julle kinders en almal wat daar ver is, die wat
    die Here onse God na Hom sal roep.

15
Die Hervulling met die Heilige Gees
  • Dieselfde dissipel (Petrus) is by drie
    verskillende geleenthede met die Heilige Gees
    vervul
  • Hand 24 En hulle is almal vervul met die
    Heilige Gees en het begin spreek in ander tale,
    soos die Gees aan hulle gegee het om uit te
    spreek.
  • Hand 48 Daarop sê Petrus, vervul met die
    Heilige Gees, aan hulle Owerstes van die volk en
    ouderlinge van Israel,
  • Hand 431 En toe hulle gebid het, is die plek
    geskud waar hulle saam was, en hulle is almal
    vervul met die Heilige Gees en het die woord van
    God met vrymoedigheid gespreek.

16
Die voorwaardes waaronder die Doop met die
Heilige Gees gegee word
  • Die basiese vereistes vir die Doop met die
    Heilige Gees is Belydenis van sondes, geloof in
    Jesus Christus as volkome Verlosser en doop in
    die naam van Jesus tot vergewing van sonde
  • Hand 238 En Petrus sê vir hulle Bekeer julle,
    en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam
    van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en
    julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.
  • Hand 1044 En toe Petrus nog besig was om
    hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op
    almal geval wat die woord gehoor het.
  • Gal 32 Dit alleen wil ek van julle weet het
    julle die Gees ontvang uit die werke van die wet
    of uit die prediking van die geloof?
  • Die verwesentliking van die belofte van die Doop
    met die Heilige Gees vir gelowiges is somtyds
    daarvan afhanklik dat hulle bewus moet wees dat
    daar soiets is
  • Hand 192,6 en hulle gevra Het julle die
    Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword
    het? En hulle antwoord hom Ons het nie eens
    gehoor dat daar n Heilige Gees is nie. En
    Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige
    Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale
    gespreek en geprofeteer.

17
Die voorwaardes waaronder die Doop met die
Heilige Gees gegee word
  • God gee die Heilige Gees aan die wat Hom
    gehoorsaam (absolute oorgawe) is
  • Hand 532 En ons is sy getuies van hierdie
    dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het
    aan die wat Hom gehoorsaam is.
  • Die Doop met die Heilige Gees word gegee aan
    gedoopte gelowiges wat reeds in Christus glo in
    antwoord op spesifieke gebed. Daar mag soms
    ernstige gebed wees en die Doop met die Heilige
    Gees bly uit aangesien die gebed nie in geloof is
    nie. Die geloof wat hierdie Gawe ontvang, is die
    geloof wat dit toereken.
  • Hand 815,16 Húlle het afgekom en vir hulle
    gebid, dat hulle die Heilige Gees mag ontvang,
    want Hy het toe nog op niemand van hulle geval
    nie, maar hulle was net gedoop in die Naam van
    die Here Jesus.
  • Luk 1113 As julle dan wat sleg is, weet om
    goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te
    meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee
    aan die wat Hom bid?
  • Jak 16,7 Maar hy moet in die geloof bid, sonder
    om te twyfel want hy wat twyfel, is soos n golf
    van die see wat deur die wind gedrywe en
    voortgesweep word. Want dié mens moenie dink dat
    hy iets van die Here sal ontvang nie
  • Mk 1124 Daarom sê Ek vir julle Alles wat julle
    in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang,
    en julle sal dit verkry.

18
Slot
  • Almal wat wedergebore is het die Heilige gees
    ontvang. Die HG gee geestelike lewe.
  • Daar is n verdere belewenis van die HG
    doop/vervulling met HG
  • Bedoel om gelowiges te bekragtig vir hul
    dienswerk
  • Gaan gepaard met soewereine gawes van die HG om
    die liggaam te dien.
  • Word gegee aan gelowiges wat God opreg en in die
    geloof daaromtrent soek, en bereid is om Hom
    onvoorwaardelik te gehoorsaam.
  • Is jy gedoop / vervul met die HG?
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com