Title: MBChB
1MBChB KURRUKULUMKliniese Metodes Semester
6Gastroënterologie
2Pasient se bekommernisse
Can it be treated?
What is IBS?
DOCTOR
Where is the toilet?
Do I have cancer?
I have this pain in my abdomen
I can't lead a normal life
3Dokter se bekommernisse
Serious disease
Psychological comorbidity
Hidden agenda narcotics,laxatives, benefits
Recent stressful event
Shall I refer?
Impaired daily function
Drossman et al, 1995 1997
4Neem van Geskiedenis
A HOOFKLAGTEB SISTEMIESE NAVRAAG
5Neem van Geskiedenis
- 80 van diagnose kan gemaak word met
geskiedenis. - Stel pasiënt gerus pasiënte altyd bang vir
dokters. - Verwerf pasiënt se vertroue
6A HOOFKLAGTE
- Mond
- Slukprobleme
- Naarheid
- Braking
- Eetgewoontes
- Gewig
- Sooibrand
- Winderigheid
- Buikpyne
- Stoelganggewoontes
- 10.1 Diarree
- 10.2 Hardlywigheid
- Geelsug
71. Mond
- Seertjies
- Asemreuk
- Tong smaak
- Tande en tandvliese
- Keel
Terug na HOOFKLAGTE
82. Slukprobleme
- Disfagie moeilike sluk
- Afagie geen voedsel of vloeistof (noodgeval vir
opstruksie) - Odinofagie pynlike sluk
- Globus farangeus voel knop in keel
- Infeksies moeilik pynlik (immuunstatus?)
- Fagofobia bang om te sluk
Terug na HOOFKLAGTE
92.1 Disfagie (moeilike sluk)
2. Slukprobleme
- Water of vaste voedsel
- Aankoms skielik of oor geruime tyd
- Plek waar voedsel vassteek
- Nasale regurgitasie
- Gepaardgaande
- Borskaspyn, heesheid, gewigsverlies
- Hik vlak van diafragma
Terug na slukprobleme
103. Naarheid
- Naarheid in verband met etes
- Naarheid vir sekere kos vetterige kos -
galstene - Met emosionele spannings
- Tyd oggendnaarheid
- swangerskap
- verhoogde intrakraneale druk
- Middels
- Koors
Terug na HOOFKLAGTE
11 4. Braking
- Braking met of sonder naarheid
- Projektiele braking (verhoogde intrakraneale
druk) - In verband met etes
- Met emosionele spanning
- Middels
- Koors
- Stoelgange geen of diarree
- Wat braak pasiënt
- onverteerde kos
- bloed (rooi of swart koffiemoer)
- gal
Terug na HOOFKLAGTE
125. Eetgewoontes
- Eetlus vermeerder of verminder
6. Gewig
- Toename of afname (hoeveel?)
- Afname doelgerig of spontaan
- Afname onlangs of gelydelik
Terug na HOOFKLAGTE
137. Sooibrand
- Wanneer
- Tydens of na etes
- Saans
- Heeldag
- Hoe dikwels
- Gevaartekens
- disfagie
- hoesbuie veral snags
- gewigsverlies
Terug na HOOFKLAGTE
148. Winderigheid
- Airofagie (winde sluk)
- Winde opbring of winde na onder
- Blaas buik op?
Terug na HOOFKLAGTE
159. Buikpyne
- Geassosieer met
- etes
- opgeblasenheid
- spesifieke gebied lokaliseer
- krampe/diep pyn
- aanhoudend of intermitterend
- verbeter met stoelgang passering
Terug na HOOFKLAGTE
1610. Stoelganggewoontes
- Wat is normale stoelgang patroon
- Onlangse verandering in stoelganggewoontes
Terug na HOOFKLAGTE
1710.1 Diarree
- Akute of chroniese (gt4 weke) aankoms
- Volume en frekwensie
- Dag nag ritme
- Inhoud
- Tenesmus en pyn (anus)
- Middels (antibiotika en purgasie)
- Seksuele aktiwiteite (VIGS)
- Reisigers diarree
- Kleur, reuk, konsistensie
- Gewigsverlies
- Vorige chirurgie
Terug na HOOFKLAGTE
1810.1 Diarree
- Volume en frekwensie
- hoë volume, lae frekwensie dunderm
- lae volume, hoë frekwensie - kolon
- Dag- en nagritme
- slegs in dag prikkelbare dermsindroom
- snags (veral vroeg oggend) diabetiese outonome
neuropatie
Terug na diarree menu
1910.1 Diarree
- Inhoud
- water
- mukus
- bloed (rooi of swart melena)
- voedsel reste (onverteer)
- dryf op water (vet wanabsorpsie)
Terug na diarree menu
2010.1 Diarree
- Gewigsverlies
- diabetes mellitus
- maligniteite
- psigiatries
- hipertireose
- wanabsorpsie
- TB
- VIGS
Terug na diarree menu
2110.1 Diarree
- Vorige chirurgie
- subtotale gastrektomie
- kort derm sindroom
- afferente lus sindroom
- ileum reseksie
- post cholesistektomie
Terug na HOOFKLAGTE
2210.2 Hardlywigheid
- Individuele variasie volgens eetgewoontes
- Onlangse verandering of chronies
- Hoeveel maal per week (frekwensie)
- Gepaardgaande buikopsetting
- Pyn verbeter as stoelgang passeer het
- Gepaardgaande winderigheid
- Konsistensie harde stukkies
- Sukkel om stoelgang te passeer (25 )
2310.2 Hardlywigheid (vervolg)
- Voel of rektum nie leeg is nie na stoelgang
passeer het - Bloed in stoelgang na stoelgang of rondom (of
tussen stoelgang) - Rooi of swart melena stoelgange
- Middels
- Emosionele staat
- Gewigsverlies
- Vorige chirurgie
- Ander siektes Diabetes Mellitus, Hipotireose
Terug na HOOFKLAGTE
2411. Geelsug
- Familiegeskiedenis Hepatitis B
- Beroep dokters en laboratorium personeel
- Transfusies en inspuitings Hepatitis B en C
- Tattoeërmerke en velringetjies
- Alkohol gebruik
- Toergeskiedenis Hepatitis
- Operasies
- Seksuele oriëntasie Hepatitis B en C
- Medikasie
Vorentoe na BSistemiese navraag
25Neem van Geskiedenis
A HOOFKLAGTEB SISTEMIESE NAVRAAG
26B SISTEMIESE NAVRAAG
- Alle ander sisteme
- Vorige siektes
- Vorige operasie
- Huidige medikasie
- Beroep
- Sosio-ekonomies en gewoontes
27(No Transcript)