Title: Ou%20testament
1Ou testament
Hoofstuk 10 die uittog
2Moses en Aäron besoek Farao
Optrede teen Farao toon God se almag
Moses teen towenaars God teen bose magte
Versoek aan Farao?
Drie dagreise in woestyn om te offer
Farao se reaksie?
Weier maak arbeid swaarder
Volk se reaksie?
Verbitterd teen Moses en Aäron
God verlos / volk moet dit aanvaar God versterk
Moses
3Tien Plae
1
(Towenaars herhaal / Farao verhard)
Water in bloed
2
Paddas
(Towenaars herhaal / Farao verhard)
3
Muggies
(Towenaars erken vinger van God
4
Steekvlieë
(Nie oor Israel / Volk mag in Egipte offer)
5
Pes onder vee
(Tref vee van die Egiptenare)
6
Swere op mense en diere
(Tas ook towenaars aan)
(Farao erken fout, maar bly verhard)
7
Hael en weerlig
8
Sprinkane
9
Donker
(Volk mag trek / Vee moet agterbly / Moses weier)
10
Eersgeborenes sterf
(God doen alles self / Volk mag trek)
4Pasga word ingestel
Elke gesin slag lam Bloed aan kosyne
God gaan by hulle huise verby
5Paaslam en ongesuurde brood
Lam heel / geen bene gebreek
Brood sonder suurdeeg kruie herdenk
verdrukking
Klere / Skoene / Kierie Gereed om te gaan
Betekenis Bloed van paaslam Bloed van
Christus D.w.s. versoening en verlossing
6Israeliete trek
Egiptenare se oudstes sterf
Farao laat Israel trek
Gebalsemde liggaam van Josef gaan saam
God vooruit Wolkkolom en vuurkolom
7Rooi See
(Eks 13 17 18 27)
Trek suid na woestyn Sur (nie kortpad na Kanaän)
Israel in moeilikheid
Volk
Farao en soldate
8God red
Volk bid tot God, maar verwyt Moses
(Daarna dikwels gekla)
Moses Die HERE sal vir julle veg
God beveel Moses Kloof die see oop
Oostewind dryf water weg / volk trek deur
Water vloei weer terug / Egiptenare verdrink
God triomfeer ! Loflied
9Einde Hoofstuk 10