Title: Afdeling 2 Stelseltegnologie
1Afdeling 2 Stelseltegnologieë
- Module 2.2
- Basiese konsepte van apparatuur
2Die basiese model van n rekenaar
VERWERKING
TOEVOER
AFVOER
STOOR
KOMMUNIKASIE
3Kategorieë van apparatuur binne kas
Beskou al die komponente wat nodig is om jou eie
PC te bou http//www.butterscotch.com/tutorial/Ge
tting-Started-Building-Your-PC
4Moederbord
- Wat is die moederbord?
- Doel van die moederbord?
- Waar word die moederbord aangetref?
- Hoe word die moederbord geïnstalleer?
Kyk na n video van hoe om moederbord in kas te
installeer http//www.butterscotch.com/tutorial/I
nstalling-The-Motherboard-Into-Your-Case
5SVE
- Wat is die rol van die SVE?
- Waar prop die SVE in?
- Wie vervaardig SVEs vir PCs?
- Wie vervaardig SVEs vir slimfone en
tabletrekenaars? - Wat is die eenheid waarin die spoed van n SVE
gemeet word? - Wat kan gedoen word om skade a.g.v. oorverhitting
te voorkom?
Kyk hoe n SVEen waaier geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Preparing-The
-Motherboard-And-CPU
6RAM Random Access Memory
- Wat is die rol van RAM?
- Hoekom is die data-oordragtempo tussen RAM en SVE
so vinnig? - Watter effek het meer RAM?
- Hoe word meer RAM geïnstalleer?
- Wat beteken onbestendig?
- Wat beperk die hoeveelheid RAM wat mens kan
gebruik?
Kyk hoe geheue geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Yo
ur-PCs-Memory
7Hardeskyf (HDD hard disk drive)
- Fisiese samestelling van hardeskywe.
- Stoor op hardeskyf vind nie elektronies plaas
nie. Noem die regte tipe stoor. - Hoekom is die HDD stadiger as RAM?
- Kapasiteit en koste van stoor op HDD.
- Wat sal gebeur as mens n werkende HDD laat val?
- Twee kante van dieselfde HDD.
Kyk hoe n HDD geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Th
e-Hard-Drive
8Optiese stoor CD / DVD / Blu-ray
- Hoe word data op optiese aandrywers gestoor?
- Watter een is die stadigste HDD of
CD/DVD-aandrywers? - Wat is die stoorkapasiteit van CDs, DVDs en
Blu-ray-skywe? - Hoe kan mens onderskei tussen CDs, DVDs en
Blu-ray-skywe deur net daarna te kyk?
Kyk hoe n CD/DVD-aandrywer geïnstalleer word
http//www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Th
e-Optical-Drive
9Vastetoestand-skyf (SSD)
- Hoe verskil SSDs van hardeskywe en RAM?
- Watter toestelle maak van SSDs gebruik?
- Watter een is die vinnigste SSDs, RAM,
hardeskywe of CDs? - Koste en kapasiteit van SSDs.
Luister na n bespreking oor SSDs vs meganiese
HDDs http//www.butterscotch.com/show/Mechanical
-Hard-Drives-Vs-Solid-State-Drives
10Poorte en konnekteerdersom randapparatuur te
koppel
Eksterne aandrywers bied ekstra stoorplek
eenvoudig, vinnig en maklik.
11USB
- Randapparatuur wat aan USB-poorte koppel.
- Wat om te doen indien daar nie genoeg USB-poorte
is nie?
12Firewire
- Waar sal mens Firewire-poorte aantref?
- Watter een is vinniger - Thunderbolt, USB3, USB2,
USB1 of Firewire?
13Thunderbolt/Lightpeak
- Bekendgestel in 2011.
- Beskikbaar op alle nuwe Apple-rekenaars.
- Thunderbolt bied die vinnigste eksterne konneksie
tans beskikbaar. - Bied aan randapparatuur 10 Watt krag en tot 10
Gb/s oordragspoed wat n HD-fliek in minder as 30
sek kan oordra of n jaar se aanhoudende
mp3-musiek in net meer as 10 min.
http//www.intel.com/content/www/us/en/io/thunderb
olt/thunderbolt-technology-developer.html
14RJ45 om aan n gekabelde netwerk te koppel
15Mini-proppe vir oorfone en mikrofone
16Standaard VGA-konnekteerder
17Konnekteer aan TV
18Ander konneksies
19Aktiwiteit 1
- Doen vraag 1 tot 10van aktiwiteit 1
20Kategorieë van toevoer-randapparatuur
21Sleutelbord
- Hoekom praat ons van QWERTY-sleutelbord?
- Wat om te doen as jy n sleutelbord nodig het op
n raakskerm-toestel? - Hoe konnekteer mens n sleutelbord aan die
rekenaar?
Toevoerdata kan teks of navigasie of instruksies
wees bv. Home en pyljies en F1 vir Help.
22Wysertoestelle
- Muis-aksies
- Hoe werk Touchpads/Trackpads?
Toevoer die posisie en of jy klik, regs-klik,
dubbel-klik, sleep of rol vir interaksie met die
items op die skerm teken, skuif, kopieer ens.
23Mikrofoon
- Bespreek verskillende tipes mikrofone wat op
rekenaars, slimfone en media-tablette gebruik
word.
Toevoer die klank wat opgeneem kan word of
waarop die rekenaar kan reageer as dit oor
stemherkenningsprogram-matuur beskik.
24Raakskerm
- Noem n paar toestelle wat raakskerms gebruik
- Bespreek die aksies waarmee die rekenaar beheer
kan word m.b.v. raakskerms
Kapasitiewe raakskerms reageer op vingers (of
enigiets wat elektrisiteit gelei)
25Speletjie-beheerders
- Bespreek gespesialiseerde beheerders vir die Xbox
of PlayStation. - Bespreek die beweging-sensitiewe beheerders van
die Wii - Bespreek Microsoft Kinect vir die Xbox
Knoppies op die beheerder laat toe vir aksies
soos skiet en beweging-sensitiewe beheerders of
kameras reageer op jou beweging om speletjies
soos tennis te speel.
26Kamera
- Hoe om fotos en video van jou kamera na die
rekenaar oor te dra
Rou beeld-lêers word soms digitale negatiewe
genoem omdat hulle nie as n beeld gebruik kan
word nie maar wel al die inligting bevat waarmee
n beeld geskep kan word.
27Skandeerders
- Tipes
- Platbed-
- 3D-
- Strepieskode-
- Magneetstrook-
- Biometriese-skandeerders
- Hoe redigeer mens teks nadat n dokument
geskandeer is? - Wat is n QR-kode?
n QR-kode (Quick Response kode) is n
matriks-tipe strepieskode (of twee-dimensionele
kode) wat gewild geraak het a.g.v. die vinnige
lees daarvan en relatief hoë stoorkapasiteit.
28Pen-tablet
- Bespreek scenarios waar die pen-tablet (of die
Tablet PC) mees geskik sal wees en motiveer jou
keuses - Bespreek die unieke eienskappe van n pen-tablet
29Ander toevoertoestelle
- Ander toevoertoestelle en waar hulle gebruik
word, soos - knoppies,
- Rol-wieletjies,
- Skakelaars ens.
30Tipes data-toevoer
31Teks-toevoer
- Ander maniere om teks toe te voer behalwe om dit
te tik op n sleutelbord - Bondel-skandering
- Strepieskodes
- Spraakherkenning
32Beeld-toevoer
- Toestelle waarmee videos/fotos toegevoer kan
word - Hoe om hierdie toestelle aan die rekenaar te
koppel
Hulle het al rêrig n kar ontwikkel wat self deur
die stad kan ry sonder om n ongeluk te
veroorsaak http//www.youtube.com/watch?v-nYhKD8l
eAg
33Klank-toevoer
- Klank word meestal slegs opgeneem
- Bespreek ander maniere waarop klank gebruik kan
word bv. MIDI-instrumente, programme waarmee
klankpatrone opgeneem en herken kan word
34Sensor-toevoer
- Mens kry ook ligsensors, giroskope,
temperatuursensors ens. wat toestelle toelaat om
op hulle omgewing te reageer op maniere wat nooit
voorheen moontlik was nie. - Die Scratch-programmeertaal laat mens toe om
eenvoudige interaktiewe programme te skryf wat
sal reageer op toevoer vanaf n ligsensor,
klanksensor, skakelaar of n skuifkontrole op n
PicoBoard.
35Aktiwiteit 2 Toevoer
- Beantwoord vraag 1- 18van Aktiwiteit 2
36Kategorieë van afvoer-randapparatuur
37Monitor of VDU
- Waarvoor staanVDU, LCD, LED, CRT.
- Monitors word tipies geklassifiseer volgens
- Grootte
- Resolusie
- Reaksietyd
- Konnekteerders
- Kontras-verhouding
38Data-projektor
- Hoe werk n data-projektor?
- Scenarios waar n data-projektor geskik sal wees
- Vergelyk met Slimbord
39Drukkers
- Verduidelik harde kopie en sagte kopie.
- Hoekom sou n besigheid n multi-funksie toestel
verkies i.p.v. n gewone drukker? - Hoe konnekteer drukkers aan n rekenaar?
40Hoof tipes drukkers
41Luidsprekers en oorfone
- Twee faktore bepaal die kwaliteit van die
klankgehalte. - Hoe om aan elektroniese instrumente en
professionele mengborde, luidsprekers en oorfone
te koppel. - Klank afvoer kan
- jou vertel wanneer take begin/klaar is.
- n klank maak wanneer jy op n objek klik.
- Teks na klank omskakkel.
42Aktiwiteit 3
- Beantwoord vrae 1- 10van Aktiwiteit 3
43Stoor
- Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD /
Blu-ray) - Relatief stadig
- Beperkte kapasiteit
- Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of
selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs). - Beskadig maklik deur krappe of hitte
- Relatief groot (fisies)
44Flash-skywe
- Elektroniese stoor.
- Vinniger as optiese/magnetiese stoor.
- Duurder per GB as magnetiese stoor.
- Kleiner kans om te beskadig.
- Hoë kapasiteit verskillende groottes vanaf 1GB
en meer. - Fisies klein.
- Verkry krag vanaf rekenaar via USB-poort.
45Geheue-kaartjies
- Digitale kameras stoor hulle fotos op
geheue-kaartjies. - Verskillende tipes.
- Konnekteer die kamera aan die rekenaar met n
kabel (gewoonlik USB), of gebruik n kaart-leser.
46Draagbare hardeskywe
- Dieselfde magnetiese media as interne hardeskywe.
- Konnekteer via USB, Firewire of Thunderbolt
konneksie. - Groot kapasiteit geskik vir rugsteun-doeleindes.
- Twee tipes
- 2.5 aandrywers laer kapasiteit en kan krag
verkry via die kabel. - 3.5 aandrywers groter kapasiteit maar benodig
eksterne kragbron
47Kommunikasie
- Modem (MOdulator DEModulator) was gebruik om n
rekenaar se digitale data om te skakel na analoë
klank-seine en andersom. - Deesdae word data digitaal versend geen
omskakeling na analoog is nodig nie - 3G-modems
- ADSL-modems
- Roeteerders
48Aktiwiteit 4
- Beantwoord vraag 1 tot 9van Aktiwiteit 4
49Slimfone versus Rekenaars
50Sinchroniseer jou foon en rekenaar
- Dieselfde data op meer as een toestel bv. die
kontakte in jou e-pos adresboek en die kontakte
op jou foon. - As jy die data op een toestel verander, is die
data op die ander toestel nie op datum nie
behalwe as jy die twee toestelle sinchroniseer
(d.i. maak seker altwee toestelle bevat die
nuutste data). Programmatuur nodig. - DropBox - Cloud Syncing.
51Aktiwiteit 5
- Beantwoord vraag 1 tot 7van Aktiwiteit 5