Psalm 119:31-40 - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Psalm 119:31-40

Description:

Psalm 119:31-40 * Be who you are and say what you feel, because those who mind, don't matter and those who matter, don't mind . (Dr Seuss) Wat God van jou dink ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:255
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 35
Provided by: NicoSi4
Category:
Tags: psalm | rowling

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Psalm 119:31-40


1
Psalm 11931-40
2
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3
Main Entrance
4
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
5
Volg die resep vir die lewe
6
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
7
Die ABC van gehoorsaamheid
8
Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
9
Die Boodskap en The Message
10
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
11
Onthou, dis nie of jy platgeslaan word nie, maar
of jy opstaan, wat saak maak
Vince Lombardi
12
Look at all the stars. You look up and you
think God made all this and He remembered to
make a little speck like me. It's kind of
flattering, really. (uit die Cowboy-fliek,
Tombstone )
13
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14
Die vrees dat jou lewe n teleurstelling sal wees
15
Salig is hulle wat nooit iets verwag nie, want
hulle sal nooit teleurgestel wees nie.
Alexander Pope
16
As jy nie pyn of teleurstelling in verhoudings
nie wil hê nie, moenie liefhê nie! Augustinus
17
Teleurstellings is deel van die lewe! Maar om
teleurstellings te ervaar, maak nie van jou lewe
n teleurstelling nie
18
Van die konsert van die lewe, kry niemand n
program nie
19
Kies om die Bybel te lees en te leef!
20
Hou vas daaraan sodat die Bybel aan jou sal
vaskleef orals waar jy beweeg!
21
It is our choices that show who we really are,
far more than our abilities. J. K Rowling
22
n Keuse vir die Bybel maak jou lewe
betekenisvol
23
I love traveling this freeway
24
I need your grace to remind me to find my own...
All that I am All that I ever was, is here in
your perfect eyes, they're all I can see.
25
(No Transcript)
26
The ships have come to carry you home
27
(No Transcript)
28
I wish people could achieve what they think
would bring them happiness in order to realize
that thats not what happiness really is.
Alanis Morisette
29
Jy is n Iemand in plaas van n Niemand
30
Be who you are and say what you feel, because
those who mind, don't matter and those who
matter, don't mind. Dr Seuss
31
(No Transcript)
32
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
33
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
34
(No Transcript)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com