1' Ons is almal hier tesaam, PowerPoint PPT Presentation

presentation player overlay
1 / 13
About This Presentation
Transcript and Presenter's Notes

Title: 1' Ons is almal hier tesaam,


1
L164Ons is almal hier tesaam
  • 1. Ons is almal hier tesaam,
  • Vergader in sy Naam, verheerlik Hom.
  • Tot die dood was Hy getrou
  • En daardeur is ons nou sy eiendom.
  • Kom ons leef soos wat Hy vra
  • En leer om te verdra
  • En liefde na te streef.
  • Loof Hom, Christus, die Heer.

2
L164Ons is almal hier tesaam
  • 2. Ons is almal hier tesaam,
  • Verenig in sy Naam, verheerlik Hom.
  • Met ons hart en mond en hand,
  • Ons kragte en verstand kom loof ons Hom.
  • Hou ons lewend deur u Gees,
  • Laat ons u kinders wees
  • En U bo alles eer.
  • Jesus Christus, die Heer.

3
Psalm 150Loof Hom met die tromme
  • Loof Hom met die tromme, loof Hom met die harp
  • Loof Hom met die klinkende simbale
  • Alles wat asem het loof loof die Here
  • Alles wat asem het loof loof die Heer
  • Prys Hom met jul stemme, prys Hom uit die hart
  • Prys Hom in die hemel en op aarde
  • Alles wat asem het loof loof die Here
  • Alles wat asem het loof loof die Heer

4
L212Loof die Heer, Hy is goed
  • 1. Loof die Heer, Hy is goed,
  • Loof sy heilige Naam
  • Laat alles in die groot heelal
  • Die Here loof.
  • Ek wil die Here loof
  • Loof met my hele hart
  • Hy gee hul wat roep,
  • Weer nuwe krag.

5
L212Loof die Heer, Hy is goed
  • 2. Hyt my sonde vergeef
  • En Hy maak my sy kind
  • Laat alles in die groot heelal
  • Die Here loof.
  • Ek wil die Here loof
  • Loof met my hele hart
  • Hy gee hul wat roep,
  • Weer nuwe krag.

6
L212Loof die Heer, Hy is goed
  • 3. Loof, o hemel, die Heer,
  • Al die engele saam
  • Laat alles in die groot heelal
  • Die Here loof.
  • Ek wil die Here loof
  • Loof met my hele hart
  • Hy gee hul wat roep,
  • Weer nuwe krag.

7
E91Hosanna
  • 1. Hosanna, hosanna, hosanna in the highest
  • Hosanna, hosanna, hosanna in the highest
  • Lord we lift up your Name
  • With our hearts full of praise
  • Be exalted, oh Lord my God
  • Hosanna in the highest
  • 2. Glory, glory, glory to the King of kings
  • Glory, glory, glory to the King of kings

8
You are holy
  • You are holy, You are mighty
  • You are worthy, Worthy of praise
  • I will follow, I will listen
  • I will love you, all of my days
  • I will sing to worship the Kingdom is worthy
  • I will love and adore Him
  • And I will bow down before Him (2x)
  • Youre my prince of peace
  • And I will live my life for You

9
Your faithful love (My God)
  • Your faithful love has always been there for me
  • The greatest love that Ive ever known
  • What can I give to You for all Youve given to me
  • You gave it all and You are all I need
  • You are my King, You are my God
  • The praises I bring come from my heart
  • This is for You, for all Youve done for me
  • And I wanted to show You how much You mean
  • My God, My God

10
E163My hande hef ek op
  • 1. My hande hef ek op na U
  • Ek loof U naam en buig voor U
  • Want U is heer, die Koning van my hart
  • En ek dien geen afgod nie
  • En niks is meer belangrik nie
  • As dat U in my hart regeer
  • Daar is geen plek vir ander nie
  • Voor U o Heer, lê ek nou
  • My lewe neer

11
E163My hande hef ek op
  • 2. O Koning Heer, ek wil U eer
  • U Naam besing, U hulde bring
  • Want U o Heer, bly altyd in beheer
  • U wil ek my lewe wy
  • Gehoorsaam my in U verbly
  • Laat my lied n loflied wees
  • Aan U o Vader, Seun en Gees
  • Ek wil U roem, Vader noem
  • My God en Heer

12
L550Twee ogies
  • Twee ogies om Gods werk te sien
  • twee handjies om die Heer te dien
  • twee oortjies om sy Woord op te vang
  • twee lippies wat Hom loof met sang
  • twee voetjies moet sy pad betree
  • met één hartjie om aan Hom te gee.

13
E122Kom Here Jesus
  • 1. Kom Here Jesus, en reinig my lewe
  • U wil ek gehoorsaam, en dien met my wese
  • U wil ek sien heer, en volg in U spore
  • Kom Here Jesus, en reinig my lewe.
  • 2. Kom raak my aan Heer,
  • Vernuwe my hart weer
  • Beheer my lewe, o Gees van Christus
  • U het ek lief Heer, aanbid U en loof U
  • Kom raak my aan Heer,
  • Vernuwe my hart weer.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com