VOETAFWYKINGS IN KINDERS - PowerPoint PPT Presentation

1 / 40
About This Presentation
Title:

VOETAFWYKINGS IN KINDERS

Description:

Klassifikasie van pes cavus Gower en Meryon se teken Benadering tot cavus voete Slide 32 Coleman se bloktoets Staande X-straal evaluasie in cavus voete ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:384
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 41
Provided by: DeonOl
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: VOETAFWYKINGS IN KINDERS


1
VOETAFWYKINGS IN KINDERS
  • ALGEMENE ONDERSOEK
  • Loopgang
  • Kop en nek
  • Skouers
  • Boonste ledemate
  • Rug
  • Pelvis
  • Onderste ledemate

2
ONDERLIGGENDE OORSAKE
  • Neurologies
  • Serebrale parese
  • Post. fossa tumore
  • Arnold-Chiari malformasie
  • C1-C2 onstabiliteitdwerge en Downs
  • Poliomielitis
  • SSA (Eng SMA)
  • Spinale koord tumore
  • Spinale disrafisme (MM en geankerde
    koord)
  • Charcot Marie Tooth (HMSN tipe 1 en 2)

3
ONDERLIGGENDE OORSAKE
  • Spiersiektes
  • Duchenne, Becker
  • Ma is draer, 50 seuns kry dit, 50 dogters
    dra dit.
  • Dikwels laat diagnose, ouers kla voete is
    plat en mislei dokter ook so. Lomp, val al meer.
  • Loop later op tone, wye basis, lordose lae
    rug ?
  • Groot kuitspiere
  • Gower teken, val deur arms.
  • Hoë CPK en spierbiopsie bevestig Dx.

4
DIE KIND SE VOET
A. Postureel (foutiewe verpakking) 1. Mobiele /
posturele klompvoet 2. Metatarsus adductus 3.
Calcaneovalgus voet 4. Genu recurvatum B.
Struktureel (foutief gevorm) 1. Kongenitale
klompvoet 2. Kongenitale vertikale talus
5
1. Posturele klompvoet
  • Lyk soos klompvoet
  • Maklik korrigeerbaar na dorsifleksie en eversie
  • Tendo Achilles kan gering verkort wees
  • (-) Calcaneo-cuboid teken
  • Rx Weeklikse gips-manipulasies x 3

6
2. Metatarsus Adductus
Voorvoet adduksie Deformiteit by
tarsometatarsale gewrig, laterale voetgrens.
Agtervoet normaal NB!! Kongenitale heupdisplasie
(meer as by kong. klompvoete) Rx 80 herstel
spontaan Meer rigiede vorm(mediale
velvou) gipsmanipulasies Verkeerde
tegniek Z-voet /slangvoet met agtervoet
valgus, midvoet abduksie en voorvoet adduksie.
(Komplekse probleem). ? 1 jaar
abduktor tenotomie ? 4 jaar
metatarsaal osteotomies
7
Grade van metatarsus adductus (boontjie-vormig)
8
Calcaneovalgus voet (CV)Piesang-vormige voet
  • Dikwels geass. met stuitligging met opgeslaande
    bene.
  • Dikwels unilaterale CV kontralateraal voorvoet
    adduksie.
  • Moulded babysindroom Plagiokefalietorticollis
    infantiele skolioseCV
  • Benodig intensief fisioterapie(soms tot 1
    jaar)
  • Dink altyd aan heup displasie! Hoë assosiasie!!
  • Ondersoek van keuse is heup sonar (Graf
    metode)

9
Klassifikasie (klompvoete)
  • Kongenitale idiopatiese klompvoet
  • Gefikseerde deformiteit
  • Etiologie onseker
  • Hippokrates 400 v. C.
  • Indië 1000 v.C.
  • Sekondêr of verworwe
  • Besering van voet self /brandwonde
  • Polio (paralities)
  • CP (paralities)
  • Spierdistrofie
  • Spinale disrafisme
  • Deel van sindroom
  • Downs, Prune belly, diastrofiese dwerg ens.
  • Teratologies
  • Arthrogryposus multiplex congenita,
    miëlomeningocoel

10
(No Transcript)
11
Strukturele idiopatiese klompvoete(CTEV)
1. Algemeenste aangebore muskuloskeletale
abnormaliteit 2. Insidensie 3/1000 lewende
geboortes 3. Geslag 2 seuns 1 dogter 4.
50 Unilateraal / 50bilateraal 5. Genetika
multifaktoriaal 6. Risiko verdere kinders 1 kind
(N) ouers 3 Kind ouers aangetas 25 Beide
ouers 15 7. Etiologie
12
Algemene ondersoek
  • Neurologies(kyk altyd na die rug)
  • Urologies
  • Kleppe in ureters
  • Een nier
  • Dubbel ureters
  • Onafgedaalde testis
  • Kardiovaskulêr VSD, ASD ens.
  • Geneties

13
Kliniese beeld
  • Enige voet altyd in drie dele ondersoek
  • Agtervoet
  • enkel gewrig
  • calcaneus en talus(subtalare gewrig)
  • Midvoet
  • Talo-navikulêr en calcaneo-cuboid
  • Voorvoet
  • Tarso-metatarsaal en metatarsale

14
Idiopatiese klompvoet
  • Agtervoet
  • Enkel equinus
  • Subtalare varus(hak kyk na binne)
  • Midvoet
  • Mediale subluksasie van navikulêr en cuboid
  • op talus en calcaneus

15
(No Transcript)
16
Verskil tussen voorvoet adduksie en klompvoet
17
Behandeling
Seriële manipulasies Ponseti tegniek
reeks van 6 gipse vanaf geboorte. Nie langer
as 12 weke nie. Nie altyd 100 korreksie
nie. Chirurgie Posteromediale loslating
Vanaf 3 tot 6 maande waarskynlik die
beste. Grootte van die voet. Verkieslik
baie ervaring. 75 geen verdere ø nodig
nie.(in beste hande) Probleme oor-korreksie
en onder-korreksie
18
Kongenitale vertikale talus Rigiede pes
planus/ konveks pes planus
  • Skaars
  • Alleen of deel van
  • Spina bifida
  • Arthrogryposus multiplex congenita
  • Hoë assosiasie met
  • heup displasie/dislokasie
  • oligohidramnios / kong. nier patologie
  • Patologiese anatomie
  • Breek in midvoet saggitaal en horisontale
    vlak
  • Agtervoet in equinus en midvoet (T-N)
    dorsaal gedislokeer
  • Diff. Diagnose oblique talus
  • Behandeling Chirurgie

19
(No Transcript)
20
(No Transcript)
21
(No Transcript)
22
Mobiele Platvoet
  • Baie algemene probleem in kinderortopedie.
  • Soepel kollageen
  • Vet in boog van voet
  • Term tipies vir platvoet van n jong kind
  • 85 ontwikkel later lang boog van die voet
  • Vorm van voet geneties vasgelê
  • Skoene verbeter nie vorm maar wel postuur van
    voet en loopgang
  • X-bene en bakbene invloed op voet posisie

23
(No Transcript)
24
Ander oorsake vir platvoete
  • Kort Achilles tendon
  • Idiopaties/familieel
  • Sekondêr( CP, polio )
  • Tarsale koalisie(rigiede agtervoet valgus)
  • Avulsie /skeur van tibialis posterior
  • ? Eksterne tibiale/femorale torsie

25
Klassifikasie van platvoetevlgs. gewigdra patroon
26
Hantering van platvoete
  • 1. Bekommerde ouers gerus stel
  • 2. Skoene en ortotika
  • Kaalvoet meestal die beste
  • Lomp kind of laat loper kan goeie skoene
    loopgang verbeter
  • 3.Erge valgus hakke 3 elemente van skoen
    modifikasies
  • Korrigeer hak valgusmediale hak wig 5-7mm
  • Korrigeer voorvoet na pronasielaterale soolwig
    4-6mm
  • Boog ondersteuning(arch supports)
  • 4.Chirurgie
  • TA verlenging (?6 -8 jaar)
  • Calcaneus skuif-kantel osteotomie /- MT
    1 fleksie osteotomie( juveniel tot adolessent)

27
Cavus voete(pes cavus)
  • Abnormale hoë longitudinale voetboog met of
    sonder kloutone.

28
Cavo-varus voete.
29
Klassifikasie van pes cavus
  • 1. Kongenitaal - familieel
  • - ras
  • 2. Idiopaties
  • 3. Neuromuskulêr (50)
  • Spier Spierdistrofie
  • NeurologiesPerifere senuwee (polio,C-M-T)
  • Anterior horing selle
    (polio, MM, diastematomyelia)
  • Spinocerebellêre bane
    (Friedreich se ataksie)
  • Brein (CP)
  • Trauma - brandwonde
  • - bestraling

30
Gower en Meryon se teken
31
Benadering tot cavus voete
  • NB! Pes cavus is dikwels n teken van ander
    onderliggende patologie.Veral unilaterale
    gevalle.
  • Presenteer soms subtiel skoen pla skielik
  • voet
    swik gedurig

  • metatarsalgie
  • Analiseer 3 dele van die voet
  • Is dit calcaneus(L4) geen aftrap
  • calcaneo-cavus (S1) -
    pistool-greep hak
  • cavo-varus (MT 1 fleksie)
  • plantaris(voorvoet equinus)

32
(No Transcript)
33
Coleman se bloktoets
34
Staande X-straal evaluasie in cavus voete
35
Metatarsaal 1 fleksieWanbalans tussen tibialis
anterior en peroneus longus se kragte
36
Agtervoet cavusSwak gastronemius vs. tibialis
anterior (L5 Spina bifida)
37
Progressie van cavo-varus voete
38
Spesiale Ondersoeke
  • X-straal van werwelkolom, torakaal ingesluit
  • N-geleidings toets geleiding spoed ?
  • MR skandering
  • Neuroloog konsulteer

39
Behandeling van die voet
  • Spiere herbalanseer verlengings
  • verplantings
    bv. tib.post na dorsum voet
  • Sagte weefsel kontrakture loslaat
  • Plantare fasciotomie
  • Steindler midvoet loslating
  • /- Metatarsaal dorsifleksie osteotomie
  • /- Os Calcis osteotomie
  • Drievoudige artrodese ( erge rigiede gevalle)
  • Korreksie van kloutone

40
Ander toestande van die voet
  • Aksessoriese navikulêr
  • Tarsale koalisie
  • Köhler se siekte (navikulêr)
  • Freiberg se infarksie van 2 de metatarsaal
  • Juveniele hallux valgus
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com