Kruis - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Kruis

Description:

... vir hul gesaaides en n goeie oes om kos te voorsien sing gaan bid vir re n Hulle sing gewyde, ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:348
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 20
Provided by: huys9
Category:
Tags: kruis

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Kruis


1
Sefapano (Kruis)


Kruis
na
die
opslaan
ons

waarheen ons

op die berg

ditapole
mekopu

poone

dikgoho

dipodi


dipere

dikgomo

vir reën

gaan bid

sing

met n
stok
agter
die moruti

werksklere
mense
in
komberse

vroue met kopdoeke

stofbesaai

deur die suurveld

beweeg

begin die stoet
kom hulle bymekaar
van Hlomisa
aan die voet
Die digter se vader is altyd diep geraak deur die
woorde van Psalm 121 Ek slaan my oë op na die
berge waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is
van die Here . . . Omdat die swart mense van die
omgewing gereeld na die berg Hlomisa op sy plaas
gegaan het om vir reën te bid, het hy vir hulle
n groot kruis (sefapano) bo-op die berg opgerig.
2
aan die voet van Hlomisa
3
kom hulle bymekaar
Die mense vergader aan die voet van die berg om
daarvandaan die staptog te begin
Een gesamentlike doel om God te vra vir uitkoms
4
begin die stoet beweeg
die stoet (procession) verwys hier na die groep
mense wat die berg begin uitklim
hulle sal bo-op die berg bid waar hulle moontlik
nader aan God se teenwoordigheid sal voel
5
deur die suurveld stofbesaai
  • die grond is uitgedor van die droogte en die
    kwaliteit daarvan is swak
  • plante sukkel om in die suurveld te groei

6
vroue met kopdoeke komberse
die vroue is in tradisionele drag
7
mense in werksklere
Party mense is in hulle werkslere geklee dalk
vind die seremonie tydens werktyd op n weeksdag
plaas.
8
agter die moruti met n stok
Die predikant lei die prosessie teen die steil
berg uit hy gebruik n lang stok vir
ondersteuning
Hulle gaan bid vir die verbreking vd droogte, vir
hul gesaaides en n goeie oes om kos te voorsien
9
sing gaan bid vir reën
Hulle sing gewyde, godsdienstige liedere terwyl
hulle loop Slegs reën kan uitkoms bring vir die
dorre land die mense se hele bestaan hang van
die reën af
10
dikgomo (beeste)
In volgorde van die belangrikste tot die
onbelangrikste gaan hulle bid vir reën, want
alles is afhanklik (dependant) daarvan
beeste word in die Sotho kultuur beskou as n
staussimbool en n simbool van rykdom
11
dipere (perde)
12
dipodi (bokke)
13
dikgoho (hoenders)
14
poone (mielies)
15
mekopu (pampoene)
16
ditapole (aartappels)
17
op die berg waarheen ons ons oë opslaan
die spreker-hulle kyk altyd op na die kruis op
berg Hlomisa wanneer hulle bid
18
na die Kruis
Die Kruis simboliseer God en dis slegs van God af
waar daar genade (reën) kan kom Die kruis bo-op
die berg simboliseer dus hoop en uitkoms vir
almal op die plaas
19
Ek smaak hierdie gedig stukkend, kwaggas!
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com