DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS

Description:

DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS S T O M P I STAP #1 Doen sinsontleding STAP #2 Gebruik nou die S T O M P I formule om die posisie vas te stel waar woorde by die sin ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:1440
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 9
Provided by: Piet159
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS


1
DIE WOORDORDE IN AFRIKAANS
  • S T O M P I

2
STAP 1
  • Doen sinsontleding

Voorbeeld Johan doen elke dag sy werk.
ONTHOU ONDERWERP SUBJECT WERKWOORD VERB
VOORWERP OBJECT
(a) Soek die werkwoord (aksiewoord)
doen
(b) Vra wie of wat doen?
Johan
Onderwerp
(c) Vra Johan doen wie of wat?
sy werk
Voorwerp
3
STAP 2
  • Gebruik nou die S T O M P I formule om die
    posisie vas te stel waar woorde by die sin inpas
  • S T O M P I staan vir die volgende

Die eerste werkwoord
Gebruik Sinsontleding
S SUBJECT T TIME O OBJECT M MANNER P
PLACE I - INFINITIVE
Vra Wanneer?
Gebruik Sinsontleding
Vra Hoe?
Vra Waar?
Die tweede gedeelte van die werkwoord
4
VOORBEELDE
KENNIS IS MAG!
  • (elke dag) (Die seuns) (op die gras)
    (gedissiplineerd) (het) (gespeel) (sokker)

ANTWOORD
S Die seuns
Eerste werkwoord het
T elke dag
O sokker
M gedissiplineerd
P op die gras
Tweede werkwoord gespeel.
5
  • GEDOEN DEUR
  • MNR. P. BOTHA
  • VAKHOOF AFRIKAANS
  • DIE HOËRSKOOL SEEPUNT

6
Nog voorbeelde
  • (Doodstil) (is) (in die kleedkamer)( dit)
  • doodstil manier
  • dit onderwerp
  • is - werkwoord
  • in die kleedkamer plek
  • Dit is doodstil in die kleedkamer.

7
Nog Voorbeelde
  • (hardloop) (Bertus) (by die kamer in) (vanoggend)
    (met sy tas)
  • Hardloop werkwoord
  • Bertus onderwerp
  • By die klaskamer in plek
  • Vanoggend tyd
  • Met sy tas onderwerp
  • Bertus hardloop vanoggend met sy tas by die
    klaskamer in.

8
Nog Voorbeelde
  • (Mnr Malan) (gevra) (het)(gister oggend) (vir
    Paul) (om die geld te bring)
  • Mnr Malan onderwerp
  • gevra werkwoord
  • het werkwoord
  • gisteroggend tyd
  • vir Paul voorwerp
  • om die geld te bring Infinitief
  • Mnr Malan het gisteroggend vir Paul gevra om die
    geld te bring.
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com