die straatkind - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

die straatkind

Description:

die straatkind Linda Roos ek wou verbymik met die selfbewuste onge rgde blik wat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer - Selfbewuste onge rgde blik ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:396
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 9
Provided by: pc199
Category:
Tags: die | straatkind

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: die straatkind


1
die straatkind
  • Linda Roos

2
ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde
blikwat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere
reserveer -
  • Selfbewuste ongeërgde blik ons kyk half verby
    of bo-oor hierdie mense
  • Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die
    samelewing
  • Pendelaars praat nie met mekaar op die trein
    nie, kyk verby mekaar

straatvrou
bedelaar
pendelaars op trein
3
verby die kind wat eenkant om die vullisdromme
snuifwat sy skraal skouers gereed dra soos
spieseof n heining
  • Die kind snuif om die vullisdromme op soek na
    kos
  • snuif want hy is dalk siek (verkoue)
  • snuif gom

Hy dra sy skraal skouers gereed soos spiese
sy wapen teen die wêreld se seer
4
Maar agter dié heining het sy vuil hemp skielik
opgekrimpsoos n ou roofen n toegepleisterde
wêreld op die sypaadjie laat bloei
  • Sy seerkry en hartseer is soos n ou roof
  • Sy toegepleisterde wêreld hy steek sy seerkry
    weg, pleister dit toe om
  • homself te beskerm

5
waar bome onder die skril bevel van sae
steunkonyne spartel in steriele laboratoriumsen
lammers teen die slagterslem
  • Al drie beelde dui op seerkry, lyding

6
en daar was wysheid in die lug(nes dié ander dag
uit wolke)maar soos van ou mans met klam monde
op parkbankiesen kras soos kraaie
  • Wysheid uit die lug n visioen, n stem wat uit
    die wolke praat
  • Soos die ander dag uit die wolke verwys na die
    verheerliking van Christus
  • Die kraai is in sekere kulture n boodskapper
  • Kan n goeie boodskap bring

7
toe ek wegdraai was daar n geruis in my oreen
onverklaarbaar teen my wang die bloedveegvan n
vlerk
  • Die spreker word bewus van n geestelike dimensie
  • Sy ervaar n moontlike fisiese aanraking deur n
    engel
  • Die aanraking maak seer bloedveeg op haar wang
  • DUS sy kan dit nie wegsteek nie, sal dit altyd
    onthou
  • Haar ervaring is bomenslik, n goddelike boodskap

8
Kerngedagte
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com