Title: Infeksies, reisigers en patogene
1Infeksies, reisigers en patogene
2(No Transcript)
3Top tien afgelee bestemmings
- Rapa Nui
- n klein eiland bekend vir sy totale
isolasie - Maar die eiland is bekend vir sy massiewe rots
skulpture benoem Moai - Die rotse was in 1500 AD geskulpteer en dit het
ongelukkig gelei na die ontbossing van die eiland - Wat is die ander naamm vir hierdie eiland?
4Easter Island (Rapa Nui)
5Top tien afgelee bestemmings
- 9) La Rinconada, - n klein mynse dorpie hoog
gelee in the Andes berge blykbaar die hoogste
plek in die wereld - Die dorp is gebou op n gleteser wat permanent
vervries is en net bereikbaar deur middel van
trokke wat oor berg glyperige paaie moet ry -
- Hoogte siekte
-
- 30,000 inwoners, hulle myn goud uit die ys
grotte uit
6La Rinconada
7Epidemiologie
- GeoSentinel - wereldwye kommunikasie en data
versameling netwerk - hou reis mortaliteit dop - http//www.istm.org/geosentinel/main.html
- Epidemiologiese data
- Bestemming is geassosieer met verskillende
vektore en patogene - Maar algemene sindrome word tog gesien
- National Institute for Communicable Disease/
Gemeenskaplike Siektes - Suid Afrikaanse data
8Waarskynlike land waarin blotstelling gebeur het
9(No Transcript)
10Benadering tot die siek reisiger
- 10 van reseigers raadpleeg n dokter tydens of
na die reis en 1/1000 kan moontlik sterf - Daar is n diagnostiese benadering en ook
empiriese behandeling - Dit is bestemming spesifiek
- Inkubasie tydperke
- Kliniese leidrade
- Gevaar skatting
- Tekens van orgaan versaking
- Dringende behandeling
- Infeksie beheer mates
- Diagnoseer die probleem
- Spesiale ondersoeke
11Geskiedenis!!!
- Blootstelling
- Verblyf stedelik/landelik
- Massa vergaderings
- Insek byte
- Krap en byt merke vanaf diere
- Seksuele kontakte
- tatooeering
- Dieet sowel as water bronne
- Water-gebonde aktiwiteite
- Hospitalisasie en behandeling
- Onwettige middel misbruik
12Incubation periods
13Incubation periods
14Top tien afgelee bestemmings
- 8) Einde van die wereld - Antarktika
- Dit het geen inboorlinge nie, maar daar is
verskeie navorsings stasies waarvan McMurdo die
grootste is - 7) Australia, Cape York, Skiereiland n groot
oop en verlate area. Net 18 000 mense meeste
Aborigine
15(No Transcript)
16Koors
- 28 mense presenteer met koors
- Malaria veroorsaak koors in 27 tot 42 van
gevalle -
- dengue koors, rickettsiele siekte, tifoied
koors, en enteriese patogene
17Koors en koagulopatie
- Malaria
- Rickettsia
- Rickettsia africae - Afrikaanse bosluis byt
koors - Virus hemorraghiese koors
- Septisemie
18Koors en n veluitslag
19Koors en eosinifilie
- Eosinofiletelling, gt400 per kubiese millimeter
- Helminthiese infeksies
20Koors en respiratoriese siektes
- Tweede op die lys na gastro-intestinale probleme
- Influenza/ griep is the algemeenste oorsaak
- Legionella
- Akute histoplasmose - Amerikas
- S.pneumoniae
- helminthiases
21Koors en die sentrale senuwee stelsel
- N.meningitidis
- Meningitis streek in Afrika
22Koors en meninigitis
23Old people are tired and angry.
24(No Transcript)
25Top tien afgelee bestemmings
- 6) Greenland - die wereld se grootste eiland
- Klein dorpie bekend as Ittqqortoormiit
- 5) Desolation Islands Kerguelen Islands -
naby Madagascar -
26(No Transcript)
27Diarree en die reisiger
- Affekteer 60 van mense tydens of na die reis
- Akute en chroniese voorkoms
28Top tien afgelee bestemmings
- 4) Pitcairn Island net 50 mense leef daar
-
- Vandag leef hulle van die vis en plaas
bedrywighede en hulle verkoop skaars posseels! - Hoekom?
29Top tien afgelee bestemmings
- Alert isn klein dorpie Kanada, Nanavut
distrik. - Kollosale vyf mense woon daar
30Dermatologiese manifestasies
Dengue koors
Cercarial dermatitis
31Dermatologiese manifestasies
Furuncular myiasis, Dermatobia hominis, patient
from rain forest
Tungiasis, tender nodule on foot, in a patient
returning from West Africa (female sand flea
Tunga penetrans)
32Top tien afgelee bestemmings
- 2) Motuo
- Afgelee in die Himalayas distrik
-
- pragtige omgewing
33(No Transcript)
34Top tien afgelee bestemmings
35Geelsug
- Leptospirose
- Zoonose
- Spirochaete Leptospira interrogans
- Besmette water
- Geelsug en konjuntivale bloeding
- Hepatitis
36Geelsug
37Geelsug en die reisiger
38Infeksie beheer
- Bron isolasie
- Beheer van rommel
- Uitbraak ondersoek
- Bron voedsel, water ens
39(No Transcript)
40By voorbaad dankie
41Top ten remote destinations
- The single most remote inhabited place in the
world, Tristan de Cunha small islands located in
the southern Atlantic Ocean. - The nearest land to the island is South Africa,
which is roughly 1,700 miles away - Tristan de Cunha was first discovered in 1506 by
a Portuguese explorer, and was later annexed by
the British, who feared the French might use it
as a point of departure to rescue Napoleon, who
had been exiled to nearby St. Helena - A small group of British, Italian, and American
settlers began living on the island in the 1800s,
and it is still under the U.K.s jurisdiction
today
42Top ten remote destinations
43References
- Mandell Mandell, Douglas, and Bennett's
Principles and Practice of Infectious Diseases,
7th ed. - Johnston, Gothard. Assessment of returning
travellers with fever. Medicine (January 2010),
38 (1) 2-8 - Respiratory Tract Infections in Travelers A
Review of the GeoSentinel Surveillance Network
CID 200336 (15 February) 399-406 - Ajdukiewicz, Whitty. Confusion or reduced level
of consciousness in the returned traveller.
Medicine (January 2010), 38 (1) - Yates, Smith. Fever and rash. Medicine (January
2010), 38 (1) 36-40 - Kantele, et al. Fever in Travelers Returning from
Malaria-Endemic Areas Dont Look for Malaria
Only. Journal of Travel Medicine 2011 Volume 18
(Issue 4) 239244 - Jentes, LaRocque. Health recommendations for
international travel a review of the evidence
base of travel medicine. Curr Opin Infect Dis
24403409 - Wall, Cooke. Jaundice in the traveller. Medicine
(January 2010), 38 (1)14-17 - Ryan, et al. Illness after international travel.
N Engl J Med, Vol. 347, No. 7 - Fauci, Morens. The Perpetual Challenge of
Infectious Diseases. N Engl J Med
2012366454-61. - Johnston, Gothard. Assessment of returning
travellers with fever. Medicine (January 2010),
38 (1) 2-8 - http//wwwnc.cdc.gov/travel/page/yellowbook-2012-h
ome.htm - http//www.istm.org/geosentinel/main.html
44(No Transcript)
45(No Transcript)