Apologetics - PowerPoint PPT Presentation

About This Presentation
Title:

Apologetics

Description:

Youth – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:7
Slides: 12
Provided by: EnYouth
Category:
Tags:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Apologetics


1
(No Transcript)
2
Wat is ateïsme? Dit is n persoon wat glo dat
daar geen God is nie. Hoekom sal iemand n ateïs
will wees? Gewoonlik will hulle nie
verantwoordbaar vir hulle dade wees teenoor
iemand nie.
3
Definieer n kort logiese stelling of
verduideliking wat God se bestaan verdedig.
4
(No Transcript)
5
(No Transcript)
6
Die Big bang sê dat alles het uit niks ontstaan.
Evolusie was die proses wat lewe bevorder het
tot waar dit nou intelligent kan wees.
7
  • Ses hoof probleme met makro-evolusie
  • DNA

8
The data density of DNA is orders of magnitude
higher than conventional storage systems, with 1
gram of DNA able to represent close to 1 billion
terabytes (1 zettabyte) of data.
If you stretched the DNA in one cell all the way
out, it would be about 2m long and all the DNA in
all your cells put together would be about twice
the diameter of the Solar System
9
  • Ses hoof probleme met makro-evolusie
  • DNA
  • Die Cause and effect reël (energie).
  • The circle of life.
  • Die Gap fosiel.
  • Moraliteit.
  • Demone.

10
  • Genesis 11-4.
  • 1IN die begin het God die hemel en die aarde
    geskape. 2En die aarde was woes en leeg, en
    duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees
    van God het gesweef op die waters. 3En God het
    gesê Laat daar lig wees! En daar was lig. 4Toe
    sien God dat die lig goed was. En God het
    skeiding gemaak tussen die lig en die
    duisternis.

11
Romeine 119-20. 19omdat wat van God geken kan
word, in hulle openbaar is, want God het dit aan
hulle geopenbaar. 20Want sy onsigbare dinge kan
van die skepping van die wêreld af in sy werke
verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy
ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen
verontskuldiging het nie
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com