Sagaria 14:8-21 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 27
About This Presentation
Title:

Sagaria 14:8-21

Description:

'If you read history, you will find that the Christians who did the most for the ... evangelicals who abolished the slave trade, all left their mark on earth, ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:26
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 28
Provided by: NicoSi2
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Sagaria 14:8-21


1
Sagaria 148-21
2
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3
Alles sal verander as Hy weer kom
4
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
5
If you read history, you will find that the
Christians who did the most for the present world
were just those who thought most of the next
world. The apostles themselves, who set on foot
the conversion of the Roman Empire, the great men
who built up the Middle Ages, the English
evangelicals who abolished the slave trade, all
left their mark on earth, precisely because their
minds were occupied with heaven.
6
It is since Christians have largely ceased to
think of the other world that they have become so
ineffective in this one. Aim at heaven and you
will get earth thrown in. Aim at earth and you
will get neither.
7
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
8
  1. Die eindtyd sal n tyd van oorlog, verwarring
    en paniek wees
  2. God sal in die eindtyd teenwoordig wees
  3. Die eindtyd stuur af op God se volledige
    heerskappy

9
God se oorwinning sal alles ten goede verander
  1. Die natuur sal verander
  2. Daar sal feestelikheid wees
  3. Die onderskeid tussen Jood en nie-Jood sal
    verdwyn
  4. Die onderskeid tussen wat heilig en wat gewoon
    is, sal verdwyn

10
Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
11
Een van die dissiplines van die lewe is n
daaglikse nadenke oor die toekomstige lewe. Dit
help jou om effektief as Christen te lewe Calvyn
12
an unknown region with a well-known Inhabitant
13
(No Transcript)
14
It is just so good it must be true!
15
1. Wie daar is 2. Wie nie daar is nie, en 3.
Die feit dat ek daar is!
16
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante
af te hoor
17
(No Transcript)
18
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
19
9Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer
verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is,
10sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die
hemel en op die aarde en onder die aarde is, die
knie sou buig, 11en elke tong sou erken Jesus
Christus is Here! tot eer van God die Vader.
B
20
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
21
God maak alles heilig !
22
Flam 93
God van krag U stem kom skeur die hemel soos
weerlig in die nag. U woorde vernietig elke
twyfel en vrees, want U lewe. U lewe!
23
Ek sal sing al huil die stormwinde, al dreun die
vloed met mag. n Ewige vlam van hoop brand diep
in my, want U leef. U leef! U lewe.
24
Meer as wat ek kan dink of kan droom, kan U waar
maak in my lewe. U regeer oor my donkerste
nag. Ek vertrou U, God van krag. my God van
krag, ek vertrou, ek vertrou. U is my rots.
25
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
26
Ek is maar net n toeris...
27
God praat Leef Luisterryk
  • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van
    Luister.
  • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1
    begeleiersgids R49.95
  • Bestel by Bybel-Media
  • 0860 26 33 42
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com