Hebrers 1:14 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 26
About This Presentation
Title:

Hebrers 1:14

Description:

'Jy volg Jesus soos die dissipels of jy vervolg Hom soos die Farise rs. ... And now I cannot look at a sheep or sparrow, A lily or a cornfield, a raven or a sunset, ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:51
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 27
Provided by: nicosimpso
Category:
Tags: hebrers | sparrow

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Hebrers 1:14


1
Hebreërs 11-4
2
Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3
Jy volg Jesus soos die dissipels of jy vervolg
Hom soos die Fariseërs. Jy sê Hy is n
God-lasteraar of jy sê Hy is die Seun van God.
Jy kruisig Hom of kniel voor Hom
4
soos die wyse manne voor die krip. Jy hang Hom
op of jy hang jou hele bestaan aan Hom op. Want
Hy is waansinnig of Hy is die waarheid. F
lip Theron
5
Jesus is God se stempel op die geskiedenis
6
Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
7
(No Transcript)
8
(No Transcript)
9
Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
10
Hebreërs 11-4Hoe lyk God se karakter?
11
Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
12
Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
13
Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14
Voor of na Christus?
15
Jesus het alles verander... niks sal weer
dieselfde wees nie
16
Jesus hou die wêreld in sy hande
17
Jy kan die grootte van n skip skat deur die
volgstroom wat dit agterlaat. Jesus was n groot
skip!
18
Kommunikasie-gaping tussen ons en God
19
(No Transcript)
20
This Son perfectly mirrors God, and is stamped
with God's nature. He holds everything together
by what he says--powerful words! After he
finished the sacrifice for sins, the Son took his
honored place high in the heavens right alongside
God, far higher than any angel in rank and
rule. 
21
(No Transcript)
22
n Gelowige is nie iemand wat goed is nie, maar
net iemand wat die goedheid van God ervaar en
geproe het!
23
There was a Man who dwelt in the east centuries
ago. And now I cannot look at a sheep or
sparrow, A lily or a cornfield, a raven or a
sunset, A vineyard or a mountain, without
thinking of Him.
24
Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
25
Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
26
Volgende week
Jesaja 601-6
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com