Omdat - PowerPoint PPT Presentation

1 / 16
About This Presentation
Title:

Omdat

Description:

Omdat My maer hande steek vir jou n kers aan omdat jy n maat geword het toe ek na n kwartaal nog somber alleen tussen die ander sit omdat jy my pouses uit ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:47
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 17
Provided by: huys9
Category:
Tags: kers | omdat

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Omdat


1
Omdat
2
My maer hande steek vir jou n kers aan
Gewoonlik om vir God dankie te sê vir iemand se
lewe Sy is dankbaar dat hierdie wonderlike seun
in haar lewe is
3
omdat jy n maat geword hettoe ek na n
kwartaalnog somber alleen tussen die ander sit
  • ontferm hom oor die nuwe meisie by die skool
  • vir n kwartaal het niemand met haar gepraat nie
  • sy het dalk ook nie probeer om vriende te wees
    nie
  • somber sy is nie lighartig nie dalk n
    introvert, skaam, teruggetrokke

4
omdat jy my pouses uit die biblioteek kom haal
om saam liedjies te sing in die saal
Kom sing n paar liedjies saam met my!
as jy nie vriende het nie, is dit veilig om in
die biblioteek te sit waar jy nie hoef te praat
nie en jy alleen kan wees hy het haar hier kom
red en voorgestel aan n sosiale aktiwiteit
Haai, oe! Oukei!
5
omdat jy my maat bly
6
t.s.v my skilferhemp en nylontrui
Skilferhemp afgeskilfer (oud) /
skilfers Nylontrui goedkoop
7
omdat jy lief vir my geword heten my selfs
vashou teen jou bors
my selfs vashou haar minderwaardig-
heidskompleks veroorsaak dat iets so alledaags as
n drukkie baie groter waarde aanneem
8
t.s.v. my dimpelbene
selluliet
9
en die ryp puisies wat op my wange kors
Hy is nie lief vir haar agv hoe sy lyk nie, maar
eerder wie sy is
10
omdat jy kaalvoet saam met mydeur die dorp loop
en wag as ekiets in n supermark koop
Kaalvoet net natuurlik Geduld om te wag
11
omdat jy pouses vir my brood gee
smiddae vir my wiskunde verduidelik
12
en soms oor my skoon hare vee
Intieme gebaar
13
Omdat jy my maat is en so daarin berusal skinder
almal oor jy n seunen ek n meisie is
Laat hom nie deur groepdruk beinvloed nie
14
Omdat jy verstaan as ek weg van jou kring
15
En agter die gordyne kruipas jy operette sing
Forseer haar nie om dinge te doen wat haar
ongemaklik sou maak nie
16
Kyk hoe bewe my kers nouhy sê dankie en hy bid
vir jou
Die diepte van haar emosies laat die kers bewe
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com