Title: Romeine 5:1-11
1Romeine 51-11
2Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
3Definisie van n pa n Pa is iets wat n ma die
kinders mee bangmaak!
4(No Transcript)
5Wanneer is die beste tyd om n boom te plant? 20
jaar gelede! Wanneer is die tweede beste tyd?
Vandag!
6 If I had my child to raise all over again, I'd
build self-esteem first and the house later. I'd
finger-paint more, and point the finger less. I
would do less correcting and more
connecting. I'd take my eyes off my watch and
watch with my eyes.
7I would care to know less and know to care
more. I'd take more hikes and fly more kites. I'd
stop playing serious and seriously play. I'd do
more hugging and less tugging. I would be firm
less often and affirm much more. I'd model less
about the love of power and model more the power
of love
8Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
9(No Transcript)
10Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
11Om n blye sekerheid te hê
12Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
13Alhoewel my sondes swart soos die nag is, kan ek
dit waag om voor God te verskyn, omdat ek sy Seun
vertrou, wat my geregverdig het Martin Luther
14 Wat is regverdiging? Dit is die verklaarde doel
van God om daardie sondaars wat glo in Jesus
Christus, te beskou en te behandel asof hulle nie
gesondig het nie Albert Barnes
15Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
16Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
17Die mensdom het net genoeg godsdiens om mekaar te
haat, nie genoeg om mekaar te lief te hê nie.
18(No Transcript)
19Ons is vergewe! Ons is geliefd! Ons is n
Iemand!
20(No Transcript)
21Jesus sien eers jou beeld van God raak en dan die
sonde!
22(No Transcript)
23We are God's children. God created us in his
own image and made us to be like Him. He loves
us for who we are - not for what we can do. We
are human beings, not human doings. Therefore,
on this Father's Day we can rejoice and celebrate
the fact that we have a loving and forgiving
Father in heaven.
24Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
25Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
26(No Transcript)
27Waar was God?
Andries Cilliers
Prys R49.95
10-Week-Bybelstudie oor hoe om as gelowige in n
wêreld vol misdaad te (oor)leef
Bestel by 0860 26 33 42 bestel_at_bmedia.co.za
www.bybelmedia.co.za