Tut 2 - PowerPoint PPT Presentation

1 / 5
About This Presentation
Title:

Tut 2

Description:

... ore cars are held in rest on a 30 incline on a mine railway using a cable that ... cable is observed to stretch 15 cm before the coupling between the lower cars ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:31
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 6
Provided by: me6135
Category:
Tags: tut

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Tut 2


1
Tut 2
Bepaal die veer konstante van die
kabel. Determine the spring constant of the
cable. (2)
Bepaal die frekwensie van ossilasie van die
oorblywende twee karre. Determine the frequency
of oscillation of the remaining two cars.
(2)
2
Bepaal die amplitude van ossilasie van die
oorblywende twee karre. Determine the amplitude
of oscillation of the remaining two cars.
(3)
4. n Massalose veer met n veer konstante van
19 N/m hang vertikaal. n Liggaam met n massa
van 0.2 kg word aan die vry kant daarvan gehang
en losgelaat. Neem aan dat die veer ongerek was
voor die liggaam losgelaat is en skryf n
uitdrukking neer vir die totale werk op die
liggaam verrig. A massless spring with spring
constant 19 N/m hangs vertically. A body of mass
0.2 kg is attached to its free end and then
released. Assume that the spring was unstretch
before the body was released and write down an
expression for the total work done on the body.
(2)
Hoe vêr onder die begin posisie daal die
liggaam? How far below the initial position does
the body descend? (2)
3
Wat is die frekwensie van die gevolglike
ossilasie? What is the frequency of the resulting
oscillation? (2)
Wat is die amplitude van die gevolglike
ossilasie? What is the amplitude of the resulting
oscillation? (2)
Skryf n uitdrukking neer vir die rotasie
traagheidmoment van die staaf om die swaaipunt
van die pendulum. Write down an expression for
the rotational inertia of the rod about the pivot
point of the pendulum. (1)
4
Bepaal nou die totale rotasie traagheidmoment van
die pendulum om die swaaipunt. Determine now the
total rotational inertia of the rod about the
pivot point. (3)
Hoe vêr van die swaaipunt is die massamiddelpunt
van die skyf? How far from the pivot point is the
center of mass of the disk? (1)
Hoe vêr van die swaaipunt is die massamiddelpunt
van die staaf? How far from the pivot point is
the center of mass of the rod? (1)
Wat is die afstand tussen die swaaipunt en die
massamiddelpunt van die pendulum? What is the
distance between the pivot and the center of mass
of the pendulum? (3)
5
Bepaal die periode van die ossilasie. Determine
the period of the oscillation. (2)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com