Spiritualiteitsformasie en geestelike dissiplines - PowerPoint PPT Presentation

1 / 24
About This Presentation
Title:

Spiritualiteitsformasie en geestelike dissiplines

Description:

Spiritualiteitsformasie en geestelike dissiplines Eers: Inleiding oor dissiplines Later: Handboek vir spirituali-teitsformasie Henri Nouwen: Spiritualiteit kan slegs ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:235
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 25
Provided by: bre140
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Spiritualiteitsformasie en geestelike dissiplines


1
Spiritualiteitsformasie en geestelike dissiplines
  • Eers Inleiding oor dissiplines
  • Later Handboek vir spirituali-teitsformasie

2
  • Henri Nouwen
  • Spiritualiteit kan slegs van binne af bestudeer
    word.

3
  • Ons sukkel in die NG Kerk om saints op te
    lewer.
  • Hoekom?

4
Geestelike dissiplines
  • Plato
  • techne (geroetineerde handelinge, bv. loop)
  • episteme (abstrakte denke)
  • Aristoteles
  • phronesis (vaardighede)

5
  • Pierre Bourdieu habitus.
  • When the thing you do becomes one with who we
    are. Then, when you are confronted, every strain
    of your being says yes of no.

6
  • Hoe leer 'n mens fronesis/habitus?
  • Dissiplines.
  • 1 Kor 924-27 Weet julle nie dat atlete wat aan
    n wedloop deelneem, wel almal hardloop, maar dat
    net een die prys ontvang nie? Hardloop dan só
    dat julle die prys kan wen. Almal wat aan n
    wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei
    dinge. Hulle doen dit om n verganklike
    oorwinnaarskroon te verkry, maar ons n
    onverganklike.

7
  • Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel
    onseker is nie ek slaan soos n bokser wat nie
    in die lug slaan nie. Maar ek oefen my liggaam
    en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot
    die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.

??µ???? gimnadzoo
8
  • Geestelike groei is die werk van die Heilige
    Gees.
  • Die Heilige Gees sluit ons nie uit nie.
  • Wat moet ons dan doen?
  • Oefen (??µ????). Dissiplines is oefeninge wat
    oor die eeue heen ontdek is as maniere wat my
    help om te groei in my phronesis.

9
  • Wat is geestelike dissiplines?
  • n Geestelike dissipline is iets kleins wat ek
    kan doen, wat ek doelbewus doen, sodat God my kan
    vorm om dit wat nou vir my onmoontlik is te kan
    doen.

10
Die klassieke dissiplines
  1. Gebed
  2. Studie
  3. Aanbidding
  4. Viering
  5. Meditasie
  6. Vas
  7. Eenvoud
  8. Afsondering
  9. Onderwerping
  10. Diens
  11. Skuldbelydenis
  12. Geloofsgesprekke (spiritual guidance)

11
  • Minder bekende dissiplines
  • Geheimhouding
  • Die gebed van selfondersoek
  • Nuwe dissiplines
  • Ekonomiese verhuising
  • Oefeninge in Handboek vir Spiritualiteitsformasie

12
  • Groei kom veral in krisistye.
  • Eugene Peterson
  • Die dissiplines is voluntary calamities
    (vrywillige rampe).

13
  • Mat 58 - Geseënd is dié wat rein van hart is,
    want hulle sal God sien.
  • Rein uncluttered
  • Die meeste dissiplines is 'n manier om vir 'n tyd
    lank nee sê vir iets wat integraal deel van my
    lewe is.

14
  • Ek kan nie my eie hart skoonmaak nie!
  • Henri Nouwen No man can be his own exorcist.

15
  • Geestelike dissiplines werk indirek. Dit bring
    my op n plek waar God iets met my kan doen. Dit
    maak plek vir God in my lewe.
  • Henry Nouwen ...God dwells only where man steps
    back to give him room.
  • 'n Bron van nederigheid. Arrogante
    spiritualiteit kom voor waar mense hulle
    spiritualiteit as produk van eie inspanning,
    deugde, oefeninge sien.
  • John Carr As jy die wind in jou hare wil voel...

16
  • Net weer ons definisie
  • 'n Geestelike dissipline is iets kleins wat ek
    kan doen, wat ek doelbewus doen, sodat God my kan
    vorm om dit wat nou vir my onmoontlik is te kan
    doen.

17
  • Praktiese toepassing
  • Soos n atleet se oefenprogram
  • Kyk eers na jou basiese dissiplines.
  • Watter addisionele oefening het jy die nodigste ?
  • Evalueer en pas jou dissiplines van tyd tot tyd
    aan.
  • Kry 'n geestelike vriend/vriendin saam met wie jy
    die proses doen.

18
  • Henri Nouwen
  • Spiritualiteit kan slegs van binne af bestudeer
    word.

19
  • Henri Nouwen The Genessee diary
  • Mat 1243-45 Wanneer n bose gees uit n mens
    weggaan, swerf hy deur dor streke op soek na n
    rusplek. As hy dit nie kry nie, se hy Ek gaan
    terug na my huis waaruit ek weggegaan het. Hy
    kom dan terug en kry dit onbewoon, skoon en aan
    die kant. Dangaan haal hy sewe ander geeste, nog
    slegter as hy self, en hulle trek saam met hom in
    en gaan woon daar. Aan die einde is so n mens
    slegter daaraan toe as aan die begin...
  • I cannot be my own exorcist...

20
  • Henri Nouwen
  • Maybe there can be only one Tabor-experience in
    my life. But the new strength gained from that
    experience might be enough to support me in the
    valley, in the garden of Gethsemani, and in the
    long dark night of life.

21
  • Heiligheid Om rein gedagtes
    Charismaties Oop vir die
  • woorde en dade te hê en
    Heilige Gees en voed en
  • versoekings 10
    10 beoefen geestelike
  • te oorkom
    gawes
  • Mistiek Bring tyd
    Sosiale geregtigheid
  • saam met God deur Help ander wat
  • in 10
    1
    10 minder
  • gebed en meditasie
    bevoorreg is as ek
  • Inkarnasie
    Evangelies Deel die

22
  • Opdrag aan die einde van Sessie 1
  • Iewers in die loop van die week wat voorlê, neem
    'n paar minute om 'n brief aan God te skryf.
    In hierdie brief, probeer die eerste keer onthou
    toe jy God se teenwoordigheid aangevoel het en
    ook sommige van die maniere waarop God Homself
    sederdien aan jou openbaar het. Sluit die brief
    af deur dankie te sê vir alles wat jy nou van God
    weet en vir alles wat jy in die toekoms van Hom
    sal wil weet. Die brief behoort ongeveer een
    bladsy lank te wees, en dit sal (as jy daartoe
    instem) aan die begin van volgende week se
    byeenkoms met die ander gedeel word.

23
  • Henri Nouwen
  • Maybe there can be only one Tabor-experience in
    my life. But the new strength gained from that
    experience might be enough to support me in the
    valley, in the garden of Gethsemani, and in the
    long dark night of life.

24
Spiritualiteitsformasie en geestelike dissiplines
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com