Title: Openbaring 5: 11-14
1Hierdie teks is ook gebruik op 8 Oktober 2006,
vir die 17de Sondag in Koninkrykstyd. Die
PowerPoint is nog beskikbaar by
www.gemeentes.co.za/webbladsye/luister2.htm.
Vir diegene wat toe nie die teks gebruik het
nie, verwys ons daarna terug. Vir mense wat die
teks weer wil preek, stel ons voor dat die klem
hierdie keer val op lofsang en aanbidding. Die
teks verwys na die beurtsang in die hemel en ons
stel voor dat die diens ook baie van sang maak.
Daarom gebruik ons nie die volledige
luister-siklus nie.
2Openbaring 511-14
3Ingenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en
vrese en gee ons oor aan God
4Ingaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede
in
5Luister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
6Jesus, die oorwinningslam
7Luister na mekaar
God maak ons n luisterende gemeenskap en praat
ook deur ander mense met ons
8Heaven is revealed to earth as the homeland of
music. Christina Rosetti
9Egte lewe is om God te loof en om God te loof,
is om te lewe!
10 we disturb and finally destroy life
itself Claus Westerman
11 Im coming back to the heart of worship, and
its all about You, Jesus Matt Redman
12Luister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante
af te hoor
13Luister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en
gedagtes
14Die klank van trompette in die môre...die
musiek...die lof kore vir God....
15Worship as quickening the conscience by the
holiness of God, feeding the mind with the truth
of God, purging the imagination by the beauty of
God, opening the heart to the love of God, and
devoting the will to the purpose of
God. William Temple, Aartsbiskop van Kantelberg
16Die Here word op die troon geplaas deur die
lofprysing van Sy kinders
17-n Lied oor Wie God is - n Lied oor God se
magtige dade - n Lied oor God se aanvaardende
liefde - n Dank- en loflied
18Fokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons
lewe rig
191. Fokus op Wie God is
20(No Transcript)
21(No Transcript)
22(No Transcript)
232. Fokus op dit wat God gedoen het
24(No Transcript)
25(No Transcript)
26(No Transcript)
27Antwoord met ons lewe
Ons besluit op n gepaste reaksie op wat God
gegee/ gedoen/ gesê het
283. Fokus op God se aanvaardende liefde
29Ons aanvaar jou met die liefde van ons
Heer daar is vrede waar Sy liefde ons
regeer. Mag dan hul wat sien dat jy die Here
dien ook begeer om van Sy liefde meer te leer.
304. Fokus op lof en dank
31(No Transcript)
32(No Transcript)
33Lofprysing is nie die paar liedere wat ons op
Sondae sing nie, maar n 24/7 leefstyl wat sê God
is 1!
34(No Transcript)
35(No Transcript)
36(No Transcript)
37Leeu van Juda
- Jesus, die sterke Leeu van Juda
- Jesus, die vlekkelose Lam
- Jesus, oorwinnaar oor die dood
- Jesus, U is oneindig groot
38Leeu van Juda
- Us vir ewig, Us vir altyd
- en ek weet Us ook vir my
- Word verheerlik,
- Word verhoog deur al die
- lof wat juig in my
39Leeu van Juda
- Kom verander,
- kom vernuwe
- hierdie passie binne my
- Jesus, dit gaan alles net oor U
40Leeu van Juda
- Jesus, die sterke Leeu van Juda
- Jesus, die vlekkelose Lam
- Jesus, oorwinnaar oor die dood
- Jesus, U is oneindig groot
41Leeu van Juda
- Us vir ewig, Us vir altyd
- en ek weet Us ook vir my
- Word verheerlik,
- word verhoog deur al die
- lof wat juig in my
42Leeu van Juda
- Kom verander,
- kom vernuwe
- hierdie passie binne my
- Jesus, dit gaan alles net oor U
43Leeu van Juda
- Jesus x 4 (al harder!!!)
- Jesus, U is oneindig groot
- want
44Leeu van Juda
- Us vir ewig, Us vir altyd
- en ek weet Us ook vir my
- Word verheerlik,
- word verhoog deur al die
- lof wat juig in my
45Leeu van Juda
- Kom verander,
- kom vernuwe
- hierdie passie binne my
- Jesus, dit gaan alles net oor U