Meervoudige Sklerose Veelvuldige Sklerose - PowerPoint PPT Presentation

1 / 64
About This Presentation
Title:

Meervoudige Sklerose Veelvuldige Sklerose

Description:

Meervoudige Sklerose Veelvuldige Sklerose MS Inflammatoriese siekte van die sentrale senuwee stelsel. Belangrikste neurologiese oorsaak van ongeskiktheid in jong ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:570
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 65
Provided by: agvCoZaN
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: Meervoudige Sklerose Veelvuldige Sklerose


1
Meervoudige SkleroseVeelvuldige Sklerose
2
MS
  • Inflammatoriese siekte van die sentrale senuwee
    stelsel.
  • Belangrikste neurologiese oorsaak van
    ongeskiktheid in jong volwassenes.

3
MS
  • Epidemiologie
  • 940 pasiente Montreal Neurological Institute

4
MS
  • Epidemiologie
  • Geslags verhouding VM 1.771.00
  • Prevalensie lt5 tot 60 per 100 000.
  • South Africa Blanke populasie 5-25/100 000.
  • Genetika
  • Broer/suster 3-5.
  • Volgende generasie 2-4.
  • Monosigotiese tweeling 20-38.

5
MS
  • Risiko faktore
  • Vit D gebrek Top 20 Vit D 0.38 risiko van
    algemene bevolking.
  • EBV EBV negatief risiko van MS is 20x minder.
  • Rook OR 1.8
  • HLA DR15 OR 3.
  • HLA A2 OR 0.5
  • HLA DR15 Afwesige HLA A2 Rook OR 13

6
MS
  • Patrone
  • RRMS 55
  • SPMS 31
  • PPMS 9
  • PRMS 5

7
MS
  • Patofisiologie Demeilinisasie

8
MS
  • Patofisiologie
  • Gevolge van demeilinisasie
  • Vertraging van geleiding
  • Konduksie blok
  • Uhthoffs verskynsel
  • Meganiese stimulasie

9
MS
  • Patofisiologie
  • Aksonale besering
  • Wel reeds vroeg in die siekte verloop.

10
MS
  • Patofisiologie
  • Herstel
  • Vroeg Edeem klaar op, pH herstel en sitokiene
    word opgeruim.
  • Intermedier Internodale natrium pompe neem toe.
  • Later Remeilinisasie.

11
MS
  • Patofisiologie
  • Immunologiese siekte
  • Verskillende patrone.
  • Onderbreking van die perivenulere bloed-brein
    skans.
  • Migrasie van T-selle (CD8CD4) en makrofae.
  • Histologies
  • Makrofae sentraal in die letsel direk in
    verhouding met areas van oligodendrosiet
    vernietiging.
  • In periferie Remeilinasie vind plaas en selfs
    proliferasie van oligodendrosiet voorlopers.
  • Plake Diskrete, goed gedefineerde, areas van
    makrofaag en t-sel infiltrasie, demeilinisasie en
    astrositose.

12
MS
  • Patofisiologie
  • CCSVI?? (Zamboni)

13
(No Transcript)
14
(No Transcript)
15
(No Transcript)
16
(No Transcript)
17
(No Transcript)
18
MS
  • Radiologiese voorkoms

19
MS
  • Kliniese verskynsels
  • Kraniaal senuwees
  • Optiese neuritis Algemeen.
  • Okulomotor parese
  • VIgtIIIgtIV
  • Internukluêre oftalmoplegie
  • Nistagmus
  • Trigeminale neuralgie
  • Fasiale swakheid, maar smaak nie betrek nie
  • Hemifasiale swakheid en miokimie
  • Pseudobulbêre swakheid, eers laat in siekte
    verloop.

20
MS
  • Kliniese beeld
  • Sensoriese simptome
  • Algemeen
  • Verskeie patrone
  • Dikwels positiewe simptome, dus parestesiee,
    disestesiee en pyn.
  • Plaak wat die dorsale wortel uitgangsone betrek.

21
MS
  • Kliniese beeld
  • Motoriese simptome
  • Volg dikwels na sensoriese simptome
  • Hemiparese
  • Mielitis met paraparese
  • Geleidelik progressiewe paraparese is kenmerkend
    van progressiewe siekte.
  • Serebellêre simptome is algemeen.

22
MS
  • Kliniese beeld
  • Blaas, dermkanaal en seksuele disfunksie.
  • Drangurie en inkontinensie.
  • Ongekoordineerde sfinker aktiwiteit.
  • Sakrale spinale segmente Hipotoniese blaas met
    oorloop inkontinensie.
  • Hardlywigheid gt Fekale inkontinensie
  • Seksuele disfunksie

23
MS
  • Kliniese beeld
  • Kognitiewe inkorting
  • Subtiel en dikwels nie opgemerk nie.
  • Subkortikale kognitiewe inkorting Abstrakte
    denke, aandag, korttermyn geheue,
    verwerkingspoed.
  • Affektief
  • Depressie 50 risiko.
  • Chroniese moegheid en uitputting.

24
MS
  • Kliniese beeld
  • Kenmerkende positiewe kenmerke
  • Lhermitte verskynsel Elektriese skokkende
    sensasie wat met rug afsprei na ledemate as nek
    flekseer.
  • Uhthoff verskynsel Hitte.
  • Trigeminale neuralgie, sentrale pyn, paraspinale
    spasma, miokemia, lig flitse en verskeie ander
    paroksismale simptome.

25
MS
  • Diagnostiese kriteria 2010  

26
MS
  • Diagnostiese kriteria  
  • Revised McDonald et al. (2005) Diagnostic
    Criteria for MS

27
MS
  • Diagnostiese kriteria
  •  
  • Positive MRI 3 or more

28
MS
  • Diagnostiese kriteria
  •  
  • MRI EVIDENCE OF DISSEMINATION IN TIME

29
MS
  • Prognose
  • Swakker prognostiese faktore
  • Manlik
  • Ouer aanvang
  • Progressief van aanvang
  • Gereelde aanvanklike terugvalle
  • Piramidale en breinstam tekens, eerder as optiese
    neuritis en suiwer sensories.
  • Suiwer optiese neuritis Geen letsels 16 kans
    van MS na 5 jaar en met 3 letsels 51 kans van
    MS.

30
MS
  • Behandeling
  • Akute aanvalle Metiel-Prednisolone 500mg tot
    1000mg x 3-5/7.

31
MS
  • Behandeling
  • Siekte modifiserende behandeling in RRMS
  • Interferon beta-1a (Avonex) 30ug IMI/w
  • Interferon beta 1a (Rebif) 22-44ug SC 3x/w
  • Interferon beta-1b (Betaferon) 8MIU alt dae
  • Glatirimer acetate (Copaxone) 20mg/d
  • Mitoxanthrone
  • Natalizumab (Tysarbi)
  • Fingolimod (Gilenya)

32
MS
  • Behandeling
  • Siekte modifiserende behandeling van SP en PRMS
  • Mitoxanthrone
  • Interferon beta-1b (Betaferon)
  • Cyclofosfamied ??
  • Azathioprine ??
  • Methotrexate ??
  • Pulse met Solumedrol

33
MS
  • Behandeling
  • PPMS
  • ???

34
(No Transcript)
35
(No Transcript)
36
(No Transcript)
37
(No Transcript)
38
(No Transcript)
39
MS
  • Immunomodulasie
  • Interferon Beta
  • Glatiramer Acetate
  • Immuunonderdrukking
  • Mitoxantrone
  • Mononklonale antiliggame
  • Natalizumab
  • Alemtuzumab
  • Rituximab
  • Daclizumab
  • Orale middels
  • FTY720
  • BG12
  • Laquinimod
  • Teriflunomide

40
MS
  • Immuunmodulasie
  • Interferon Beta
  • Onderdruk T-selle direk.
  • Stimuleer produksie van IL10 en onderdruk IL12.
  • Verander sel-gebonde VCAM1 na oplosbare vorm.
  • Afreguleer kostimulerende molekules.

41
MS
  • Immuunmodulasie
  • Interferon Beta in RRMS
  • Interferon beta-1b SK (Betaferon)
  • 1993
  • Verminder RR (terugval tempo) met 34 oor 2y
    (1.27/j v 0.84/j)
  • Letsel toename oor 5 jaar (30.2 v 3.6)
  • EDSS 29 afname in 1 EDSS punt toename.

42
MS
  • Immuunmodulasie
  • Interferon Beta in RRMS
  • Interferon beta-1a IM (Avonex)
  • 1996
  • Afname in RR met 29 oor 2 jaar.
  • Aktiewe letsels op 2 jaar (1.65 v 0.8)
  • EDSS 1 punt toename op 2 jaar 37 Afname.
  • (34.9 v 21.9)
  • (CIS CHAMPS en CHAMPIONS 36 v 49)

43
MS
  • Immuunmodulasie
  • Interferon Beta in RRMS
  • Interferon beta-1a SK (Rebif)
  • 1998 (Plasebo, 66ug/w,132ug/w)
  • Afname in RR
  • 27 vir 66ug/w en 33 vir 132ug/w.
  • Letsels op MRI, 2 jaar (10.9 Placebo, -1.2,
    -3.8)
  • EDSS 1 punt toename 30 Afname.

44
MS
  • Immuunmodulasie
  • Interferon Beta in RRMS
  • Interferon beta-1a SK (Rebif)

45
MS
  • Interferon Beta in RRMS

46
MS
  • Immuunmodulasie
  • Glatiramer Acetate (Copaxone)
  • Lukrake G-L-A-T (MBP)
  • Bind die MHC molekules op die APCe.
  • Skep dan Copaxone spesifieke T selle wat neig in
    die TH2 rigting.
  • TH2 selle dring deur die BBS en afreguleer immuun
    respons.

47
MS
  • Immuunmodulasie
  • Glatiramer Acetate in RRMS
  • 1995
  • Afname in RR met 29.
  • No MRI data.
  • EDSS progressie van 1.5 by 140 weke 41
    (Plasebo) en 21.6 (Aktiewe groep)

48
MS
  • Immuunonderdrukking
  • Mitoxantrone
  • Onderdruk T-sel aktivering.
  • Onderdruk proliferasie van T en B selle en skakel
    makrofae af.
  • 2002 (194 pasiente)
  • Afname in gemiddelde terugvalle per jaar 1.2 vs
    0.4
  • EDSS progressie van 1 oor 2 jaar 25 (Plasebo)
    and 5 (Aktiewe groep)
  • EDSS verbeter eintlik in die aktiewe groep -0.13
    v 0.23 (Plasebo).

49
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Natalizumab (Tysarbi)
  • Antiliggame teen die VLA4 reseptor op alle wit
    selle, behalwe neutrofiele.
  • Stop dus migrasie van T-selle oor die BBS.

50
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Natalizumab (Tysarbi)
  • AFFIRM studie 2006.
  • Tysarbi as maandelikse infusie v Plasebo.
  • Afname in RR van 68 by twee jaar.
  • Verminder nuwe MR letsels met 83
  • Verminder kontras versterkende letsels met 92.
  • Verminder progressie van met 42.

51
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Natalizumab (Tysarbi)
  • SENTINEL Avonex v Avonex and Tysarbi.
  • 2 Gevalle van PML
  • Risiko van PML is lt1/1000.
  • Risiko eers beduidend na 2 jaar van
    blootstelling.

52
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Alemtuzumab (MabCampath)
  • Antiliggame teen CD52 antigeen op 95 van T en B
    limfosiete en makrofae.
  • Hierdie selle word vernietig.
  • Tans behandeling vir B-sel limfoom en CLL.

53
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Alemtuzumab
  • CAMMS223 (Fase 2 studie)
  • Alemtuzumab (2 doserings) v Rebif 132ug/w
  • Afname in RR met 72 op drie jaar.
  • 52 aanval-vry op Rebif en 80 op Alemtuzumab.
  • Afname in progressie met 74. Eintlik
    verbetering in ongeskiktheid (EDSS 0.32-0.45)
  • Nie beduidende verskil in MRI.
  • 59 Rebif voltooi studie en 83 on NabCampath.
  • Newe-effekte 6 (2.8) ITP. 21-28 Tiroied
    probleme. Resp infeksie gering meer, wel
    betekenisvol.

54
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Alemtuzumab
  • CARE-MS 1 en 2. (Fase 3).

55
MS
  • Monoklonale antiliggame
  • Rituximab
  • Antiliggame teen B Limfosiete.
  • Nie so belowend.
  • Wel effektief vir neuromielitis optika.
  • Daclizumab
  • Antiliggame teen IL2 Reseptore (CD-25) op
    T-selle. Voorkom aktivering van T-selle
  • Mag van waarde wees vir SPMS.

56
MS
  • Orale medikasies
  • FTY720 (Fingolimod)
  • Handelsnaam Gilenya.
  • Sfingosien-1-fosfaat reseptor modulator.
  • Bind naiwe limfosiete en geheue limfosiete in
    limfnodes. Beperk migrasie uit limfnode en
    timus.

57
MS
  • Orale medikasies
  • FTY720 (fingolimod)
  • FREEDOMS (1272 pasiente)
  • RR 0.18 v 0.40
  • Terugval vry 2 jaar 70 v 46
  • Met 1 punt EDSS toename 17 v 24
  • Nuwe MRI letsels 0.0 v 5.0
  • TRANSFORM (1280) Verskillende dosisse vs
    Avonex.
  • RR 0.16 v 0.33
  • Aanval vry na 1 jaar 83 v 71
  • Met 1 punt EDSS toename 6 v 8.

58
MS
  • Orale medikasies
  • Clabidrine
  • CLARITY studie (1326 pasiente)
  • Na 96 weke siekte vry
  • 44 hoe dosis
  • 46 lae dosis
  • 16 plasebo
  • Herpes zoster en risiko van maligniteite. Middel
    gaan onttrek word.

59
MS
  • Orale medikasies
  • BG12 (Dimethylfumurate)
  • Anti-inflammatories.
  • Fase 2 studie, 6 maande.
  • 32 Afname RR
  • 64 Afname in MRI kontras opnemende letsels.

60
MS
  • Oral medikasies
  • Laquinimod.
  • Effektief in EAE en RA. Meganisme onduidelik.
  • Fase 2
  • 0.1mg en 0.3mg 44 afname in aktiewe letsels.
  • Fase 2b 0.3mg en 0.6mg vs Placebo.
  • 0.6mg 23 afname in RR.
  • Fase 3 pas voltooi..
  • 0.6mg vs Avonex vs Placebo. Uitslag by Ectrims.

61
MS
  • Oral therapies
  • Teriflunomide
  • Phase 2b and 3 trials ongoing.

62
MS
  • Moontlike toekomstige protokol
  • B-IFN ? Copaxone
  • ?
  • Voeg by Laquinimod
  • ?
  • Mitoxanthrone/Gilenya/Tysarbi
  • ?
  • MabCampath
  • ?
  • Beenmurg oorplanting

63
(No Transcript)
64
(No Transcript)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com