VERANTWOORDELIKE VERNUWING - PowerPoint PPT Presentation

1 / 18
About This Presentation
Title:

VERANTWOORDELIKE VERNUWING

Description:

Wat was Sarel se pluspunte? Wat was minder positiewe punte? ... They have to have last minute stamina, they have to be a little faster, they ... – PowerPoint PPT presentation

Number of Views:99
Avg rating:3.0/5.0
Slides: 19
Provided by: andrev6
Category:

less

Transcript and Presenter's Notes

Title: VERANTWOORDELIKE VERNUWING


1
VERANTWOORDELIKE VERNUWING
  • MENTORSKAP
  • as middel tot sinvolle luister

2
Where have all the pastors gone?
  • Watter een van die volgende het misluk
  • a) God
  • b) Mense
  • c) Mislukking

3
Verhale
  • Wie was jou eerste mentor?

4
Gevallestudie
  • Wat was Sarel se pluspunte?
  • Wat was minder positiewe punte?
  • GEBRUIK DIE GEVALLESTUDIE AS AGTERGROND VIR
    BESPREKING

5
  • Bybel
  • Wêreld
  • Kerk

6
Bybel
  • Eli en Sameul
  • Jojada en Joas
  • Dawid en Jonatan
  • Paulus en Barnabas
  • Paulus en Timoteus
  • Bybel en gesindheid van onderlinge bemoediging
  • Spreuke 18 24 skep uit die ervaring van n
    ander

7
Wêreld
  • Nederland
  • VSA
  • Mike Chappell se verhaal

8
Kerk
  • Uitdaging
  • Hierdie waardes word ontgin met heelwat potensiaal

9
Tradisionele Mentorskap
  • Hierargies
  • Bo/onder bestuur
  • Bevel en beheer
  • Rigied en onbuigbaar
  • Leer druk
  • Prestasie
  • Kursusse
  • Verandering?
  • Lojaliteit min
  • Verloor bekwaamheid
  • Dieselfde vlak
  • Bemagtiging
  • Samewerking
  • Innoverende denke
  • Leer - aanmoedigend
  • Voortdurende bystand
  • Saamgroei-proses
  • Meelewend
  • Lojale omgee
  • Behou kwaliteit

10
  • We lead by being human.
  • We do not lead by being corporate,
  • by being profesional or being institutional.
  • (Paul Hawken)

11
  • Voordele van n mentor
  • Definisie van n mentor
  • Wat is dit wat mentors presies doen?
  • Vraag
  • Wat is die verskil tussen n mentor en n
    afrigter (coach)?

12
FOKUS van mentorskap
  • Verandering, Persoonlike groei, Klankbord,
    Werkverwante probleme

13
Vier gebiede waarin mentors werk
  • Spiritueel
  • Professioneel
  • Tegnies
  • Relasioneel
  • In watter van hierdie 4 areas sou jy n bydrae
    kon lewer?
  • Waar dink jy is die grootste behoefte?

14
Hoe lyk n mentor?
  • An expert is someone who knows some of the worst
    mistakes that can be made in his subject and how
    to avoid them. (Werner Heisenberg)

15
Eerste sessie
16
Leefstyl analise
17
  • VDM
  • Voos
  • Dominee
  • Moeg
  • VDM
  • Vreugdevolle
  • Doelgerigte
  • Medereisigers

18
Champions arent make in gyms. Champions
are made from something they have deep inside
them a desire, a dream, a vision. They have to
have last minute stamina, they have to be a
little faster, they have to have the skill and
the will. But the will must be stronger than the
skill.(Muhamed Ali)
Write a Comment
User Comments (0)
About PowerShow.com